Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merry Pebbles Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 307 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike bosveld vakansie! Heerlike, veilige, skoon oord. Die restaurant is tops met lekker kos. Die ablusieblok word heeldag skoon gemaak, so alles is ten alle tye silwerskoon. Sentraal geleë om al die pragtige plekkies te besoek. Beslis waarde vir jou geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Mooi. Rustig. Natuur. Ons het lekker gebly. Dit is bitter mooi en rustig en baie goed om te doen terwyl jy die natuurskoon waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lovely, clean and a great little breakaway from the busy city life! We had a great stay, it was quiet, clean and all the staff were super friendly! We would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chanelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlik, rustig, so ontspannend. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Merkwaardig verby. Dit was ongelooflik mooi en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Wonderbaarlik vir siel. Ek was so 10 jaar terug laas by Merry Pebbles, waarom, weet ek nie. Dit is vandag nog beter, nog mooier, nog skoner, nog rustiger, nog veiliger en nog en nog. Van nou af ry ek met graagte die om en by 250 km om vir 'n naweek daar te gaan ontspan, hemel op aarde! As jy nog nie daar was om in 'n karavaan of in 'n chalet of tent te bly nie, weet jy nie wat jy mis nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelik en behulpsaam, sal weer gaan. Baie lekker gebly. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pietro P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Excellent. Very nice, it was very clean and quiet, just the way we like it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mooi en salige wegbreek plekkie. Mooiste plekkie langs die water. Chalets is mooi, netjies en perfek toegerus. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 307

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merry Pebbles Resort, Ou Lydenburg-weg, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxOWJlZDg1LTI2OGYtNDRlYi1hOTk5LTdhOGI0NTUwY2U0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 307 5 1 5 Old Lydenburg Road Merry Pebbles Resort 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.094552640144 30.766981244087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang