Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R33, Farm Donkerpoort, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Metsi Metsi is 10 km buite Modimolle geleë en bied verblyf in ’n gastehuis met 10 slaapkamers en ’n kampeerterrein. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n wegbreek in die rustige bosveld, weg van die stad se gewoel.

Die gastehuis is ’n plaashuis, ideaal vir familie-samesyn of ’n naweekwegbreek. Dit bied verblyf in 8 slaapkamers. Daar is 4 en suite-slaapkamers wat elk ’n dubbelbed het, 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen en 2 en suite-slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elkeen. Daar is ook 2 aangrensende semi-tenteenhede wat deel van die gastehuis vorm. Hierdie 2 eenhede het elk 2 driekwartbeddens. Die gastehuis het ’n ekstra badkamer met ’n bad en toilet, asook ’n kombuis wat volledig met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus is. Verder is daar ’n leef- en eetarea en sekere DStv-kanale.

Metsi Metsi bied ’n kampeerterrein vir tot 4 gaste per kampeerplek. Dié kampeerterrein bied staanplekke waar gaste kan kamp met hul eie tente of karavane. Daar is 'n kragpunt, sowel as 'n waterpunt by elke staanplek. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusies.

Die venue is geskik vir funksies soos troues, met plek vir minimum 80 gaste en maksimum 180 gaste met oorgenoeg veilige parkeerplek en ’n lieflike uitsig van die bosveld. Daar is aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry, visvang en voëlkyk, of gaste kan met ’n skemerkelkie ontspan terwyl hulle ’n prentjiemooi sonsondergang geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Frik V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het ons juier terdee geniet, alles was baie skoon en netjies. Fantastiese plek! Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Des 2025
Shannon K
Saam met vriende
5.0
Magic! Nature, stilte, netjies, skoon, veilig.
Okt 2025
Sunette R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf was heerlik. Pragtige puik akkommodasie. Ouwêreldse sjarme. Bied alles en meer wat jy benod...
Sien meer
Jun 2025
Sonja P
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters uniek en spesiale wegbreek. Sal dit vir enige persoon aanbeveel vir seker. Die verblyf by Metsi Metsi kon nie beter gewees het nie. Die gasvrou...
Sien meer
Jun 2024
Madeline G
Saam met lewensmaat
4.8
'n Aangename verrassing! Pragtige omgewing, gastehuis word omsoom deur 'n pragtige groen tuin met allerhande interessante dekorelemente wat die tuin '...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R33, Farm Donkerpoort, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Metsi Metsi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R33, Farm Donkerpoort, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dD30xZxWWfcdFAM7ATgpiVk5mC9Vft9lwljybdePId00MoHZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Off the R33 Farm Donkerpoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.64463688204 28.336971898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang