Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meyerspark Self-catering Units

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nellie M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik! Ongelooflik gasvry. Die eenheid is netjies en baie gerieflik ingerig. Alles is daar, die gasvrou los selfs ys in die vrieskas vir gaste. Daar is soveel aandag aan die klein dingetjies gegee. Ek sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

'n Buitengewone aangename ervaring! Hierdie verblyffasiliteit is werklik bo-gemiddeld. Die woongebied is rustig en die omgewing (tuine, sypaadjies, wonings is prágtig versorg). Die fasiliteit self is al die voorgemelde plus nog baie meer! Behalwe dat dit skoon/higiënies/netjies is, is die keurige en afgeronde sorg, wat in die samestelling daarvan gedoen is, duidelik sigbaar. Dorinda is die vriendelikste en mees besorgde gasvrou, sonder dat sy inbreuk maak op gaste se privaatheid, 'n besondere vaardigheid wat mens nie aldag by sulke fasiliteite kry nie. Hierdie was 'n uitsonderlike aangename ervaring, dankie Dorinda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Die mense is baie bedagsaam en hulpvaardig. Die mense laat jou dadelik tuis voel. Seker gemaak ons is gemaklik. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Dis 'n stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorinda
Meyerspark Self-catering Units
Baie dankie Gerrit. Jou positiewe terugvoering word waardeer.

Deon K
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Vriendelike gasheer en vrou. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Baie stil omgewing. Dis werklik aangenaam om daar te stop en jy moet hartlik ontvang. Baie netjiese plek en mense is aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Absolutely amazing facility, and the best hosts ever! Really find this unit very well equipped, comfortable and great value for money, will certainly recommend and use in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorinda
Meyerspark Self-catering Units
Thank you Martin, We appreciate your positive feedback.

Engela A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Fantastiese verblyf in 'n stil rustige omgewing. Gerieflike, baie skoon, netjiese, ruim woonstel met alles wat nodig is. Genoeg kragpunte, WiFi en ook voorbereid vir beurtkrag wat 'n groot pluspunt is. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorinda
Meyerspark Self-catering Units
Baie dankie Engela, dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die mooi terugvoer.

Wilna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ongelooflik. Wat 'n ongelooflike gasvrye ontvangs en verblyf. Dorinda en Chris doen baie om mens se verblyf so lekker en gemaklik as moontlik te maak. Naby die Wilgers hospitaal. Veilige parkeerplek. WiFi, TV en ligte is aan gedurende beurtkrag. Baie dankie, julle! Dit was soos 'n huis weg van die huis. Ons gaan vir seker weer kom oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorinda
Meyerspark Self-catering Units
Baie dankie Wilna, dit was vir ons 'n groot plesier om julle te huisves, julle sal altyd welkom wees en ons sien uit na julle volgende besoek. Baie dankie dat jy die kamer so mooi netjies gelaat het, ons waardeer dit. Baie sterkte vorentoe.

Jane-lee Z
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Waarde vir geld - gasvryheid. My man was baie tevrede met die diens en gasvryheid van die eienaars. Beslis goeie waarde vir geld. Naby Wilgers Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Gerieflik. Skoon, wit linne en stil omgewing. Veilige parkeerplek agter motorhek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dorinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carinusstraat 223, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA820d4394e2c0ae411aace5f281bd26cd1a6c1de0ced6bb67256aa49da84beb7e36e24d5ade32f4f58bdf7698bb30d6e373d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 223 Carinus Street Meyerspark 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.743163 28.316641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang