Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MFT Guest House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sannett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir MFT Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacqueline G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline G

Waarde vir geld!

Die plek was spotless, baie netjies en die eienaar was baie vriendelik. Daar was alles wat ons nodig gehad het en ons kon enige tyd die eienaar whatsapp. Baie oulike plekkie.

Ashley O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley O

Uitstekend.

Goed gelê, vriendelik, veilig, waarde vir geld. Sal vir almal aanbeveel.

Dirk M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Goed geleë naby skole. Ideaal vir sport.

Baie private verblyf.

MFT Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Hoop om julle weer te sien. Groetnis.

MFT Guest House
Petrus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Baie rustig en sal weer van MFT gastehuis gebruik maak.

Ons het die plek dadelik gekry op die JPS en met die sleutel wat in 'n boks was, kon ons sonder moeite binne gaan. Die plek was netjies, veral met die verversings. Dit was 'n wenner en is baie veilig. Ek sien net sterre. Ek sal die plek regtig aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein-weg 75, Boksburg Wes, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc2c1d0bd9d0e703653b3c4b2df1c88b40616c73fcaf5b3cd3a95d2bdffccb5584312d3d0d84f3297cdbc19f56fae70a67b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 75 Rietfontein Road Boksburg Wes 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.195495206428 28.242672532797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang