Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Michael-Angelo Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelike eienaars, heerlike ontbyt! Ongelooflik lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda V
1 nag
5.0
Des 2024

Sielsverrykend! Dit was so amazing! Pieter en Willem was vriendelik en gasvry. Die kos was uit die boonste rakke! Die plek is idillies en so mooi! Die perfekte plek as jy moeg is vir jou standaard B&B of City Lodge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lanklaas sulke gasvryheid beleef! Baie dankie, julle was wonderlike gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
It is makm alles te gee vir sulke gawe en respekvolle gaste!

Mariaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties, huis weg van die huis, net geselliger! Ons het heerlik gebly en die diens was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Dit was maklik om die ekstra myl te loop met sulke considerate gaste!

Corne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Verwelkomend. Alles wat 'n mens voor kan vra, met wonderlike gashere wat uit hul pad gaan om mens gerieflik te maak - van 'n elektriese kombers, sjerrie in die kamer, hulp om kos te stoor, ens. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Dankie, julle was prima gaste! Tot volgende keer!

Harry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik, sentraal, veilig en tuis. Baie lekker gebly. Ons is van die begin af ingelig, hartlik ontvang en professioneel ingeboek. Die plek is baie keurig ingerig, en skep 'n luukse maar huislike atmosfeer. Die kamers is baie gerieflik, en die ontbyt was baie smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Ag, dit is sommer maklik om vir sulke respekvolle gaste die beste te doen. Hoop ons sien julle gou weer.

Karien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons is op die hande gedra. Wat 'n voorreg om by julle te kon kuier. Ons het ons verblyf baie geniet. Absoluut geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Hoe dan anders met sulke voorbeeldige gaste! Sien jul gou weer.

Lonnika R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Gerieflike oornag verblyf! Ons was hartlik ontvang deur die eienaars na 'n lang dag by Nampo. Die kamer was netjies en die ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Jul was die ideale gaste, dankbaar, stil en erkentlik. Dit maak ons taak maklik met 'n glimlag!

Heinrich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties, gasvry. Willem en Pieter is uitstekende "hosts", ontbyt is uit die boonste rakke, hulle laat mens tuis voel, ons het heerlik gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Dit kos 2 partye om heerlik te kuier. Dankie vir jul oorbly. Sien gou weer.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Gasvryheid wat jy nerens anders sal ontvang nie. Diens uitsonderlik goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
So maklik om uitsonderlike diens te lewer vir sulke oorweegende gaste. Hoop om julle gou weer te kan akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 3, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmVkN2I4LWI0N2QtNDA0NC1iMGNlLWJkN2E1YTc3MzdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 3 Olivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.721815 27.099841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang