Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Michelle's Cottage by the Sea

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acaciaweg 20, Sea-park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Michelle's Cottage by the Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Port Shepstone, wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek. Die ligging bied maklike toegang tot die R102 en is naby gewilde restaurante en hoofstrande in die area. Dit is ook 'n gerieflike verblyf vir sakeverteenwoordigers wat in die streek werk.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 stapelbeddens beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, diepvrieskas, ketel, broodrooster, koffiemaker, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale, tesame met gratis WiFi.

Buite kan gaste 'n betontafel en stoele in die tuin geniet, asook 'n braai-area, perfek om te ontspan en die rustige uitsigte te bewonder.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

4

2 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MICHELLE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Acaciaweg 20, Sea-park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Michelle's Cottage by the Sea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acaciaweg 20, Sea-park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1cbf819450bf9f500559147fae113b004574d8b159fdad335a010bc64f71a73def5684c79e3d5a6a3beba8dc37a83b3ccb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 20 Acacia Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.69098054653 30.493806031483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang