Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelstevlei Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Hein V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Heerlike wagbreek uit die stad! Dit was baie lekker om te kuier by Middelstevlei Gastehuis! Die rustigheid en stilte was presies waarna ons op soek was om weg te breek uit die besige stad. Die verblyf is baie netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die vars gebakte brood was 'n groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier beslis weer vir ons. Vriendelike groete

Judy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A visit to Middelstevlei is 'food for the soul'. We all had a lovely 'Women's Day' weekend at Middelstevlei Guest House. Antoinette was a fabulous host and spoilt us with delicious homemade bread and jam on arrival. After all the rain, the Karoo is very green and it was lovely spending time at the river on the farm. The big indoor fireplace was a bonus as it was a rather chilly weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Thank you for your review. It was only a pleasure to accommodate you as our guests. Please come visit again.

Loraine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het gekom vir 'n naweek en ta-ta gese met koffers vol onvergeetlike memories. Wat is dan nou lekkerder as 'n blikbeker koffie met 'n vars gebakte plaasbroodjie, rustiger as die knetter van 'n vuurtjie onder die helder hemelruim en mooier as die Karoo se eerste more-groet in skakerings van ligpienk en giggel-geel! 'n Stukkie van ons harte het agter gebly in die Moordenaars Karoo, maar ons sal vir seker terugwees om dit te kom haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Dankie vir jul terugvoer. Groot plesier om jul te kon akkommodeer. Kom beslis weer Vriendelike groete

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John C
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Very quiet place. No phone/internet. Nothing to do at all. Nice stay but the road is very rough. A bakkie or 4x4 is necessary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Justin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Goeie wegbreek. 'n Wegbreek by Middelstevlei sal ek aan enige iemand aanbeveel. Dit is afgesonder genoeg vir jou om te ontspan (geen sein, geen kragproppe ens.), maar toegerus genoeg om gerieflik te kan bly. Daar is solar-ligte wat atlyd werk en warm water en 'n yskas (wat met gas werk). Die geriewe is ook skoon en die kombuis, braai en leefareas is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer gaan. Alhoewel die grondpad geskik is vir lae karre, sal ek aanraai om so 20 minute by jou rytyd te sit. Daar is hier en daar plekke waar jy bietjie stadiger moet ry. Indien jy kwaai honde het, los hulle liefs by die huis. Daar is skape/lammers naby die huis en die boer se honde kom sê ook graag hallo. Ons honde het die sosialisering baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rus vir die siel. Dit was die beste tyd van ons lewe. Rustig, stil, weg van die lawaai van die stad. Soggens maak die mooi sang van die voëls jou wakker met die vars lug van die Karoo. Sal enige tyd terugkeer ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Hallo Piet, baie dankie vir mooi terugvoer, ons waardeer dit. Met sulke oulike en vriendelike gaste staan ons deure altyd oop. Kom besoek ons gerus weer. Vriendelike groete Middelstevlei Gastehuis

Jolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Die Karoo-stilte is net wat ons nodig gehad het om bietjie te ontspan. Vanaf ons aankoms tot die einde van ons verblyf was wonderlik. Die eienaars doen ongelooflik baie moeite en die gasvryheid is van die beste gehalte. Die kwaliteit van die beddegoed is hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Baie dankie vir terugvoer, ons het dit geniet om jou hier te kon ontvang. Kom besoek ons gerus weer. Vriendelike groete Middelstevlei Gastehuis

Danie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Perfect, as jy will wegkom van die modern life. Tree terug in tyd. Hierdie was nou net wat die siel nodig gehad het. Van die oomblik wat jou phone geen meer reception het nie, kan jy begin recharge. Die huis was voorberei met net wat a gas nodig het: warm brood op die tafel, en speelgoed vir die kinders, wat jou die kans gee om net vir 5 min. te relax voor julle begin explore. Die omgewing is asemrowend, en asb. vat die tyd om so 'n bietjie rond te loop. Daar is soveel klein hidden gems oral.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Hi Danie, baie dankie julle was beslis ster gaste, met al die riviere wat so vol was dat jul 'n ekstra nag moes bly. Dankie vir jul mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Kom besoek ons gerus weer enige tyd. Vriendelike groete Middelsstevlei Gastehuis

Tersthia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ons wou weg uit stad en dis presies wat ons gekry het. Rustig. Stil. Geen sein. Lekker huis, braai area en swemplek. Ons het vreeslik lekker gebly. Mal oor die ou huis en die lekker braai, groot kaggel (net vir winter natuurlik). Die swemplek ook lekker vir daai warm dae. Die braai-area is mooi toegemaak vir die winderige dae en ons het gehou van die atmosfeer wat die area skep. Ons het groot vure gemaak. Die grondpad was glad nie sleg nie, maar soos hul se maak seker jy wil jou kar/bakkie so ver ry op grondpad. Vir ons was dit nie 'n probleem maar eerder laat voel ons is nou op pad plaas toe. Ons gaan beslis weer soontoe. Die keer mag ons dalk gaan kamp by die kloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Middelstevlei Gastehuis
Baie dankie vir terugvoer ons waardeer baie. Baie lekker gewees om jul hier te kon ontvang. Ons kyk beslis uit na n volgende kuier, jul enige tyd welkom. Vriendelike groete Middelstevlei Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstevlei Plaas, 45 km vanaf Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d87577c3cb2fb63070cd64f8a609742e84782cb96e4f74494c0bb8a0ffa38666abf4893ffdf54834563e3e1410baf3eda12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 Farm Middelstevlei 45 km from Laingsburgh 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.923743365934 20.958058835057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang