Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mielieblaar & Koringaar

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Mielieblaar & Koringaar
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leoni S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Tops, vriendelik en netjies. Beslis 'n aanbeveling.

Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle is tops!

Vanessa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Absolutely lovely!

A really special hidden little treasure in this small town.

Sanet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Vriendelike ontvangs, keurig gemeubileerde kamers, rustige omgewing, veilig.

Wat is verassing om so 'n wonderlike plekkie te ontdek in so klein plattelandse dorpie. Die mooiste gemeubileerde kamers. Heerlike ontbytpakkie. Rustig atmosfeer. WiFi. Snoesige beddegoed. In een woord - onvergeetlik. Ek besoek julle definitief weer.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Deon M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

No complaints at all. The place was like home for me. Friendly owners and their cute pets.

Unexpected five stars treatment in a beautiful small Free State town.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Thank you Deon, hope to see you soon again.

Mielieblaar & Koringaar
Rick E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick E

Pleasant and very comfortable.

Hospitality par excellence.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Great meeting you both. Hope to see you again next time you decide to do a short left into our area.

Mielieblaar & Koringaar
Jaco E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Heerlik rustig en ontspanne.

Lekker man, lekker. Skoon, netjies, billik.

Leon V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Skoon en baie gemaklik.

Baie gemaklike en skoon verblyf. Vir seker waarde vir geld en die ontbyt in die vrieskas was 'n aangename verrassing.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Goeiedag Leon, dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Mielieblaar & Koringaar
James B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James B

Aangenaam.

Kamer was skoon en netjies, die kommunikasie vanaf die eienaar is puik en die area is mooi en veilig.

Martha T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha T

Everything was exceptionally excellent.

We enjoyed the stay and the packed breakfast.

Marle N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle N

Die beste Bultfontein-verblyf.

Die skoonste en netjieste verblyf wat ek nog ervaar het! Ons bly beslis weer by Yolanda se Mielieblaar & Koringaar. Baie dankie vir die moeite wat ingesit was om ons verblyf voorwaar eersteklas te maak. Word ten sterkste aanbeveel.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Dankie Marle, dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Mielieblaar & Koringaar
Craig B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B

Very good, excellent, clean and comfortable.

As it was load shedding the lady waited for us and made us feel welcome. She directed us via WhatsApp what road to take from Bloemfontein to ensure safe travelling. The breakfast was an extra surprise as often it is not included.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Good day Craig, it was a pleasure to host you. Even if you arrived in the dark. We hope to see you again some time when you are in our area. Keep warm.

Mielieblaar & Koringaar
Liesl B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B

Baie mooi en lekker gebly.

Ons was nie bewus dat dit omtrent self-catering is nie. Toe ons daar kom was daar yskassie, mikrogolf, borde, eetgerei, koffie en tee, ens. wat mens nodig het. Baie gemaklik gewees.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, waardeer opreg.

Mielieblaar & Koringaar
Million S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Million S

Out and away from the bustling and buzzing noise of the city, this place was a required rest and listen to the birds outing. We really enjoyed our stay.

The reception we received was top class from Yolanda. She waited for us outside while it was raining. It was like we were making a movie. Big ups to this venue.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Million, thank you so much for your feedback. We hope to welcome you again some time soon.

Mielieblaar & Koringaar
Sandy M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M

Loved every minute.

We enjoyed our stay, loved the cute room, art lovers will appreciate the decor. Our host Yolanda was friendly and accommodating and very helpful.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Thank you for your feedback Sandy, much appreciated.

Mielieblaar & Koringaar
Khotso M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khotso M

I slept very well.

Dope place. I was there for only one night. Also slept fairly late. I liked the place.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Thank you mr Maoba. It was a pleasure having you. Luckily you did not leave town without your "left behinds". Looking forward to seeing you again perhaps when you visit our town.

Mielieblaar & Koringaar
Johannes O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O

Uitstekende waarde vir geld!

Pragtige en netjiese kamers met alles wat jy nodig het.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Johan, dit was n ongelooflike voorreg om vir julle te ontmoet ... en deel te wees van jul avontuur.
Baie dankie.

Mielieblaar & Koringaar
Gerda J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Neat and friendly.

It is comfortable and near the buzz. Restaurant that serve very good food.

Carol V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V

Vriendelike en gerieflike oorslaap.

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en die Vrystaatse gasvryheid baie waardeer. Spesiale melding aan Lisa wat gesorg het dat ons vriendelik ontvang word en die eenheid was kraakvars en skoon! Dankie Yolanda na die een nag by julle weet ons dat ons weer 'n draai sal maak.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Baie dankie Carol! Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier in Bultfontein.

Mielieblaar & Koringaar
Petrus V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Bakgat.

Vriendelik en behulpsaam.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Baie dankie.

Mielieblaar & Koringaar
Cornel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V

Kamers is netjies en gasvryheid is voortreflik.

Baie netjiese verblyf in Bultfontein.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Baie dankie Cornel vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer opreg.
Hoop ons kan weer uithelp wanneer julle dalk in ons rigting kom.

Mielieblaar & Koringaar
Makkie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie V

Dit is 'n baie gerieflike eenheid, netjies en bekostigbaar.

Die eenheid was gereed toe ons daar aankom, die gasvrou het in al ons behoefte voorsien. Die ontbytpakkie was 'n groot verrassing vir min geld. Baie dankie aan die gasvrou vir haar omgee aan haar kliënte.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Maak gerus weer so indien julle in ons omgewing is.

Mielieblaar & Koringaar
Mariette R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Baie moeite en bederfies!

Heerlike bederf, ontbyt in die yskas. Alles wat mens nodig het, net nie TV nie, sou mens langer bly.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hopelik is Koringaar en Mielieblaar weer julle keuse indien julle deur ons dorpie reis.

Mielieblaar & Koringaar
Wynand V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V

Excellent and friendly service.

We would definitely recommend any travelers to make use of Mielieblaar & Koringaar. We received excellent and friendly service.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Thank you Wynand for the great feedback. Was really nice to have you and your wife here. Looking forward to see you again some time soon.

Mielieblaar & Koringaar
Natalia G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia G

Amazing diens.

Ongelooflike gasvryheid van die eienaar af. Skoon kamers. Oulike dinge soos koekies op verwelkoming, 'n boksie met goedjies in as jy iets vergeet het! Net all in all die oulikste en beste plek! Definitief waarde vir geld en definitief baie goeie diens! Dankie Yolanda. Onvergeetlik, en net 10/10 puik!

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Baie dankie, Natalia. Dit was heerlik om jou hier te ontvang.

Onthou, ons is amper halfpad Kaap toe, vir as weer eendag hier verby kom!

Groete
Mielieblaar en Koringaar

Mielieblaar & Koringaar
Bea S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea S

Dit was uit die boeke!

Dit was uit die boeke, snoesig, veilig, skoon en netjies. Sal definitief dit aanbeveel.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Dankie Bea, dit was heerlik om vir jou en Herman te ontmoet. Julle is altyd welkom hier by ons. Groetnis!

Mielieblaar & Koringaar
Alta D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Ek sal die plek aanbeveel aan mense wat 'n skoon en netjiese plek soek om te oornag.

Dit is 'n baie mooi en skoon plek, ons het baie lekker daar gebly. Ons is vriendelik ontvang. Baie aangename en vriendelike gasvrou.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Baie dankie Alta, vir jou resensie. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer wanneer julle vars lug en oop vlaktes soek om die siel skoon te maak. Vriendelike groete

Mielieblaar & Koringaar
Ron R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron R

A clean, comfortable and well equipped B&B.

A great place to relax after a long day on the road. Yolanda is very welcoming and obliging. A comfortable bed and quiet surroundings. Really enjoyed the breakfast goodies in the fridge and the "padkos" biscuits were a very nice cherry on the top. Our thanks to all concerned.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Dear Mr Richards, it was a real honour to receive you and your wife after a long day of travelling. Hope to see you again when you go and visit your family in the Cape Province. Thank you so much for the great review, much appreciated.

Mielieblaar & Koringaar
Marthie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie V

Rustig, netjies, vriendelik.

Het die plek netjies en rustig gevind. Die mense is vriendelik. Voel net hul kon wel 'n televisie in die kamer gehad het. Veral as mens 'n enkelreisiger is.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Goeiedag Edward. Baie dankie vir u gewaardeerde resensie. Ons sal u voorstelle in moontlike oorweging bring.

Mielieblaar & Koringaar
Marthie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie V

Sal wel aanbeveel, maar voel ook omdat mens enkelreisiger is kan daar seker 'n televisie in die kamer wees.

Eenheid baie skoon en netjies, vriendelik ontvang en rustige nag gehad. Het net gevoel dat daar in die kamer wel 'n televisie kon wees ─ is dit nie maar deel van die akkommodasie-pakket nie? As mens dink aan die prys wat jy betaal vir die plek, verwag mens ook tog dieselfde as wat die ander gastehuise bied.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Goeie dag Edward. Baie dankie vir u gewaardeerde resensie. Ons sal u voorstelle in moontlike oorweging bring.

Mielieblaar & Koringaar
Carien R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien R

Fantasties!

Ons is met soveel gasvryheid en vriendelikheid ontvang, gevoel of ons Yolanda en Stefan jare ken, hulle ontsien geen moeite vir hul gaste! Baie dankie ons het so lekker gekuier daar by julle en sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n lekker oornag plekkie!

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Dankie Carien. Dit was regtig n voorreg om julle as gesin te ontvang. Ons hoop ons sien julle weer.

Mielieblaar & Koringaar
Dave P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave P

Immaculate cottage, well looked after by Yolanda.

Clean and comfortable overnight stop.

Mielieblaar & Koringaar se terugvoer

Thank you for choosing Mielieblaar, and for our great review. It was an honour to receive you and your family. Hope to see you soon again.

Mielieblaar & Koringaar
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7O91IauZav9gLbc0BrqqZRCGcU9gtaCd35Byqbqx5otpcmu0m1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 43 Marquard Street Bultfontein 9670 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.281966982429 26.146739627929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang