Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mielieblaar & Koringaar

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mielieblaar & Koringaar is in die klein dorpie Bultfontein geleë.

Verblyf word gebied in 2 individueel versierde oornagkamers. Albei kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykyster en strykplank, yskassies, waaiers, haardroërs en gratis WiFi. Badhanddoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Ontbytmandjie is daagliks beskikbaar.

Bultfontein lê in die hartjie van die Vrystaat met een van die grootste silokomplekse in die suidelike halfrond. Die dorp het 'n paar wonderlike restaurante, 'n koffiewinkel en selfs 'n kwekery. 'n Rustige oornagplek vir enige reisiger.

Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is. Rook is verbode op die perseel.

Geen water is beskikbaar tydens beurtkrag nie. 'n Paraffienlamp en 'n herlaaibare lig sal egter in die kamer voorsien word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Douglas Bee Farms T
Besigheidsreis
5.0
Lekker, skoon, veilig. Het heerlik gebly. Die ontbytmandjie was 'n lekker verrassing, so ook die melk in die yskas. Baie dankie.
Feb 2025
Anita F
Besigheidsreis
5.0
Kan verblyf aanbeveel. Geen probleme ondervind nie, heerlik geslaap en die voertuig was veilig. Ontbyt pakkie was genoeg per persoon.
Nov 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Die ontbytmandjie is 'n goeie idee. Akkommodasie voldoen in al mens se behoeftes vir oornag. Dit is ruim en baie netjies.
Okt 2024
Leoni S
5.0
Tops, vriendelik en netjies. Beslis 'n aanbeveling. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle is tops!
Jul 2024
Vanessa V
5.0
Absolutely lovely! A really special hidden little treasure in this small town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
  • Gaste dink Mielieblaar & Koringaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bultfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marquardstraat 43, Bultfontein, 9670, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7O91IauZav9gLbc0BrqqZRCGcU9gtaCd35Byqbqx5otpcmu0m1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 43 Marquard Street Bultfontein 9670 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.281966982429 26.146739627929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang