Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mieliefontein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mieliefontein is in Hanover, Bo-Karoo, geleë en bied pragtige uitsigte en helder sterre, perfek vir gaste wat van die stadslewe wil ontsnap.

Verblyf is beskikbaar in die hoofgastehuis met 4 en suite-dubbelkamers en 'n gesinskamer. Hierdie kamers is nie troeteldiervriendelik nie. Aan die agterkant van die hoofgastehuis is 'n troeteldiervriendelike selfsorgwoonstel met 2 skakelkamers. Dit is omhein en troeteldiere is welkom. Die ou plaashuis, Wolmado, is troeteldiervriendelik en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers, 'n sitkamer en 'n eet-/kombuisarea. Daar is geen lugversorging, geen Wi-Fi en geen TV nie. Maar daar is parkeerplek by die huis.

Geriewe op die perseel by Mieliefontein se hoofgastehuis sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in. Dit is 1 km van Wolmado af, maar gaste wat hier bly kan die geriewe gebruik.

Mieliefontein verskaf aandete en ontbyt. Dit moet ten minste die dag voor aankoms vooraf bespreek word teen 'n ekstra koste. Daar is geen restaurant nie en slegs voorafbespreekte maaltye word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 81 resensies vir Mieliefontein
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mieliefontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mieliefontein Plaas, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b4feefbc7a7b4514549136c0a4a6bf8c1586f5a397642078543e053409fe71f518607f1197c070ae88922c9406179f80b62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Farm Mieliefontein Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.950662690731 24.547147750854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang