Milkwood Beach Cottages
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Milkwood Beach Cottages is reg op die strand. Ons tuinhekkie maak oop op die stil en amper private strand waar jy ook kan visvang.
Verblyf is beskikbaar in 4 kothuise wat vir selfsorg toegerus is. Albei gashere is egter sjefs en sal graag op versoek etes vir gaste voorberei.
Die eenhede het oopplan-leefareas, toegeruste kombuise en buite-eetareas met braaigeriewe. Elke eenheid het sy eie tuin. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke. Gratis WiFi is beskikbaar, en daar is slim-TV's met Netflix, DVD-spelers en 'n DVD-biblioteek.
Die eiendom het 'n groot tropiese tuin met hangmatte, hangstoele en 'n paadjie na die strand wat saans verlig word. Die perseel is omhein en het 'n elektriese hek en veilige parkeerplek.
Besienswaardighede en doendinge in die omtrek sluit perdry op die strand, skubaduik, vlieërbranderry, diepseevisvang, haaihokduik, 'n gimnasium, en 'n reptielpark sowat 3 km hiervandaan, in. Die Wildekus is sowat 30 km van ons af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Milkwood Beach Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Shepstone-weg 779, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang