Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 84, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milkwood Manor House is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Old Place, Knysna. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf alleenreisigers, korporatiewe reisigers, óf paartjies wat 'n rustige wegbreek van die werklikheid soek.

Dié gastehuis bied die opsie van 6 kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed wat toegerus is met kraakvars wit linne. 'n Instapstort, bad, wasbak en toilet is in die en suite-badkamers beskikbaar.

Verder het elke kamer 'n sitarea en 'n platskerm-TV. Ander geriewe sluit 'n yskassie, gratis WiFi asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het volle toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis en eetarea.

Die eiendom spog ook met 'n pragtige welige tuin en 'n uitnodigende gedeelde swembad waar gaste ten volle kan ontspan en afkoel op daardie warm somersdae.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Leslie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Milkwood-rylaan 84, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milkwood Manor House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 84, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cda01afe4ac3ef3691d91144ad80fdf42b753c49f9f0ead5552cdd66f804e4974f0d5b3c63f7813c8ae6e18735be230290f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 84 Milkwood Drive Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036736 23.073661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang