Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Place

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nikki L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Amazing, perfectly located. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Thank you, Nikki, for your very kind review. I appreciate it! And since you had to book out early, I owe you a free night! Hope to see you soon!

Karien L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Stylvol, alles wat jy nodig het, goed beplan en uiteengesit. Die wooneenheid is pragtig. Die foto's en die eenheid se uitleg stem 100% ooreen. Die eenheid is pragtig uiteengesit. Haar terugvoering op navrae was vinnig en volledig. Ek sal definitief weer soontoe gaan vir verblyf. Die badkamer is ongelooflik mooi en stylvol, en vir 'n klein eenheid is dit werklik baie goed uiteengesit met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelie
Milkwood Place
Baie dankie vir jou terugvoer, Karien, ek waardeer dit opreg. Julle was wonderlike gaste en dit was 'n groot voorreg om julle te leer ken. Eenheid 1 van Milkwood Place se deure staan oop vir julle!

Zandre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie netjies en rustig. Sal weer besoek. Ja, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira M
Kort verblyf
4.6
Nov 2024

Ek het die rustige atmosfeer geniet. Die rustigheid. Ek het veilig gevoel en kon stap indien ek iets van die winkel benodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Very nice and neat. Had a very nice stay. Private and peaceful. Would certainly recommend. Andelie is a very friendly and welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andelie
Milkwood Place
Thank you for your kind words! As my first-ever guest, you will always qualify for a discount. Hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andelie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R950
R 950 R 665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Place 5, 11de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA623536b226ac5b7fae9576be4e1174769c26bd8a463662a4e9d389eb568ad228d2f9402fa36df38575aaf2ef08de64e76022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Milkwood Place 11th Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.728808821035 18.445934718201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang