Millwood @ Dalebrook Tidal Pool
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 16, St. James, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Millwood @ Dalebrook Tidal Pool is 'n lieflike selfsorg-eenheid waar gaste saam met die sonsopkoms oor Valsbaai kan wakker word. Die eenheid is sentraal in St. James, Kalkbaai se hoofstraat geleë en is naby al die winkels en besienswaardighede in hierdie lewendige Kaapse buurt.
Die eiendom het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gebruik die tweede badkamer wat 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek voor die TV bied. Daar is ook gratis WiFi.
Buite is 'n gedeelde stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is 1 veilige parkeerplek vir gaste se voertuig, maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Indien dit nie op die dag beskikbaar is nie, is daar wel ekstra parkeerplek in die straat oorkant die pad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 78
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofweg 16, St. James, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Millwood @ Dalebrook Tidal Pool het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 16, St. James, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang