Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mind-Body-Soul

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Mind-Body-Soul
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kirstin K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin K

Fantastic place. I'll visit any time again, work or pleasure.

I have visited three times before. Really, really a great place to stay. I love the hospitality, homeliness, the fireplace, the people visiting. It is close to amenities - shopping centres, nature reserves, highways, etc. WiFi and electricity were not a problem. I could work when needed. One of the best parts is security. You can go for a walk any time of the day.

Mind-Body-Soul se terugvoer

Dankie, Kirstin. Sien uit daarna as jy weer in Oktober kom.
Jy is altyd welkom.

Mind-Body-Soul
Alrika V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

Rustig, gemaklik, gesellig!

Pragtige kamer & verwelkomende gasheer. Uitmuntende kommunikasie ontvang vanaf gasheer. Die ontbyt is uit die boonste rakke! Ons sal beslis enige tyd weer daar bly.

Mind-Body-Soul se terugvoer

Dankie Alrika.
Don't be strangers...
Julle is enige tyd welkom
Andre

Mind-Body-Soul
Retha H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Rustig en gasvry.

Ons het tuis gevoel van die oomblik wat ons ingestap het. Die gasheer is 'n wonderlike persoon en alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking.

Mind-Body-Soul se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Beste wense
Andre

Mind-Body-Soul
Wilma B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Puik.

Het baie lekker gebly en die gasvryheid en geselsies van die gasheer geniet.

Mind-Body-Soul se terugvoer

Dankie Wilma, dit was heerlik om jou hier te hê. Sterkte en alles wat mooi is.

Mind-Body-Soul
Janita V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita V

Baie netjies, alles wat nodig is. Lekker gebly en sal enige tyd weer.

Fantastiese gasvrye en baie netjiese verblyf. Wat 'n gastehuis moet wees en nog meer. Eienaar gaan uit sy pad om alles mooi en gerieflik te maak. Reg langs Silverstar Casino, naby alles, veilige kompleks.

Mitch W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch W

Goeie waarde vir geld. Netjies, veilig en verwelkomend.

Andre was 'n uitstekende gasheer en die kamer was baie netjies (en 'n uitstekende bed - net reg vir 'n moeë liggaam). Die veiligheid in die kompleks is ook baie goed, so jy kan met 'n geruste hart gaan slaap.

Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Awesome.

Uitstekende gastehuis. Was bederf van begin tot einde. Baie netjies en mooi. Beste gastehuis waar ons nog gebly het. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Dankie vir alles, sal beslis weer daar oor bly. God seën.

Mind-Body-Soul se terugvoer

Julle het soos ou vriende gevoel. Dit was heerlik om julle te ontvang. My huis sal altyd oopstaan vir gaste soos julle.

Mind-Body-Soul
Charne B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne B

Comfortable and welcoming.

The owner is very friendly and welcoming. You feel at ease and comfortable when you are there. Would recommend.

Mind-Body-Soul se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie resensie. Julle is altyd welkom en wonderlike gaste om te ontvang. Groete

Mind-Body-Soul
Tania D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Manjifiek met 'n perfekte retreat-kwaliteit in 'n besige stad. Ek is soos 'n koningshuis-afgevaardigde ontvang en bederf. 'n Mens kan verslaaf raak daaraan!

My enigste spyt is dat ek nie hierdie keer vir 'n langer tydperk kon bespreek nie. 'n Volgende kuier om die bederf weer te kom geniet en die mooi omgewing beter te verken, is nou my prioriteit! Spyseniering is puik. Dié gasheer lees sy gaste se behoeftes 100% reg. Die naam Mind-Body-Soul is geensins oordrewe nie; elke aspek van 'n gas se menswees word hier in berekening gebring. Ek het nie geweet daar is sulke juwele in Suid-Afrika nie.

Mieke V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke V

'n Heerlike natuurwegbreek van die stad, 'n netjiese en veilige huis met uitsonderlike diens.

Dit was 'n heerlike wegbreek na Krugersdorp en Mind Body Soul is pragtig geleë in 'n veilige estate naby aan die Mall of Africa. Die gasheer bederf mens met 'n lekker ontbyt-opsie en stel graag voor watter toeriste-aantreklikhede besoek kan word in die omgewing. Die plek was skoon, netjies, goed versorg en huislik, en mens word met ope arms verwelkom. Ek sal volgende keer die fisio-opsie kies wat ook aangebied word. Andersins is die natuurlewe volop en mens het toegang tot die Walter Sisulu Botaniese Tuine. In die kamer is daar alles wat genoem word in die beskrywing en die gasheer is maklik om mee te kommunikeer en om hulp aan te bied. MBS was aanbeveel deur 'n vorige gas wat daar reggemaak het vir 'n troue, aangesien dit naby aan vele trou-venues is.

Mind-Body-Soul se terugvoer

Baie dankie Mieke, vir jou positiewe terugvoering.
Groetnis. AJ

Mind-Body-Soul
Mabel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel S

A wonderful experience from start to finish.

The host (Andre) was incredibly friendly, always available for any queries and efficient in providing assistance. The house is beautiful and was kept clean the entire time. The included breakfast (which we didn't know about) was a great surprise. The only issues were not having a working key to lock our room door and there not being dustbins available in the house, and no plastic in the big bin outside. Providing ashtrays outside would also have been great as there was no indication that it is a non-smoking premise. I would definitely recommend and visit again!

Mind-Body-Soul se terugvoer

Dear Mabel, thanks for your positive suggestions.
It is noted. You were excellent guests. Don't be strangers.
Warm regards,
AJ

Mind-Body-Soul
Vanaf R525
R525 R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R525
R525 R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lazy Cisticola-singel 101, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1746, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9856c5ce36f84b6c761f135998fe21db2de025e01673b5a1fa560f01c9bff514652987a32075db01b9390d4088eed6940cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R525 nouVanaf R420 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 101 Lazy Cisticola Crescent Featherbrooke Estate 1746 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.0731078 27.8368359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang