Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mino House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.5/5

Ugochukwu
Franklin ...

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

2.5 uit 5van 4 resensies vir Mino House
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.3/5
Peet M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Peet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly weg!

Bly weg, ek kan nie glo die is op Lekkeraap se lyste nie. Die beddegoed was vuil. Die ontvangsdames loop in die ontvangsarea met handdoeke en borsel tande. Daar is een koppie en een glas per kamer - gaste moet rondloop en sleutels soek. Toiletpapierrol was half en moet gaan rondloop om iemand te soek vir meer. Badkamer was vuil. Nee, bly net weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie vir my nie.

Plankvloere en as mense loop, hoor jy dit. Deel badkamer saam ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cyril K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril K
Enkelreisiger

Perfect stay.

It is amazing and great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus J
Gesin met tieners

Absolute mors van geld. Vermy die plek so vêr moontlik!

Bly vêr weg van die plek af. Vuil kamer, mure vol vetkolle. Net paslakens op die beddens en dan nog vuil ook. Raserig! Swemarea word aan die publiek verhuur, dus was daar die heeltyd mense wat gil en skree. Ons het ander blyplek gaan soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jesmond-weg 67, Scottsville, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2fa6def930ebb32cc169fa6c1e141c8ae5cf2f106626faed63ead688b475d9940322536d5899b67f75871ee33d7173ab4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 4 5 1 3 67 Jesmond Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.628545230147 30.393805760119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem