Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miracle Mountain Cottage

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 April 2025. Bespreekbaar tot 4 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 R2 450 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Miracle Mountain Cottage het pragtige uitsigte oor die Middellande en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste.

Die huis word deur bloekombome omring en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitarea, eetarea en 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninngingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Een van die badkamers het 'n bad en die ander 2 badkamers het elkeen 'n instapstort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix is. Die sitarea lei na die stoep. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die Middellande bied 'n rits aktiwiteite wat fietsry en visvang insluit en gaste kan 'n aantal plaasstalletjies besoek en die omgewing sodoende verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Miracle Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86ea70499587884947d0aff39488b498f5e01a2bb91f906795e71b178e04ba3494339e8b8dfaf8b795c5e857aef325c17e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Off D156 Miracle Mountain 38 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.540242414619 30.073718702716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang