+24
Gastehuis in Port Alfred

Miss Lucy Holiday Home

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mrt 2026 tot 2 Mei 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 4 Hove Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Miss Lucy Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in die rustige kusdorpie Port Alfred, net 5 minute se ry vanaf die naaste strand. Hierdie huis is ideaal vir gesinne en vriende en kombineer ontspanning en avontuur. Gaste kan luilekker dae op die strand, die swembad of visvanguitstappies geniet. Hierdie is 'n uitstekende bestemming vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n eet- en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV wat verder na 'n houtbalkon lei. Die leefarea is langs die kombuis en het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die houtbalkon spog met 'n kusuitsig en daar is ook 'n grasperk waar kinders kan rondhardloop. Gaste het toegang tot braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Hove Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Miss Lucy Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
15 % AF
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 400
15 % AF
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
15 % AF
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 6)
Bespreek

4 Hove Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fd1683f49801860a32fae448cdb228159d8c7bf5142a33bef658eea5e197b912228dd0b30181b3fdc7d234ab13881fbc18c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 4 Hove Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.6152346 26.8729399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang