Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miss Molly's Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucas En Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Miss Molly's Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Raymond E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond E

Baie goeie en vriendelike diens. Ons het ook baie gemaklik gebly. Ontbyt was heerlik.

Baie goeie en vriendelike diens. Ons het ook baie gemaklik gebly. Ontbyt was heerlik.

Liezel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Fantasties!

Baie dankie vir die lekker bly! Ons sal beslis weer kom.

Godfrey M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey M

Reception was super welcoming.

It really felt like home. It's so memorable. I will always come back. You have a very warm manager, and she is so friendly. I really appreciate her.

Graham J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham J

Lekke!

Miss Molly's is goed geleë, gerieflik, veilig en goed ingerig.

Leon P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Ideale oornagakkomodasie. Sentraal geleë en naby restaurante en winkels. Sal definitief die gastehuis vir enige iemand aanbeveel!

Was in Welkom met besigheid! Die gastehuis het aan al my vereistes voldoen! Ontbyt was baie lekker!

Miss Molly's Guesthouse se terugvoer

Hoop ons sien jou gou weer
Wees veilig
Elma

Miss Molly's Guesthouse
Ivor J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ivor J

Parkering was 'n groot probleem en die onderste kamers hoor elke treë van gaste in die kamer bo, ons was wakker gehou deur die gaste in die boonste kamer tot 2:30 in die oggend.

Hulle moet spesifiseer dat die onderste kamers nie goed geïnsuleer is teen die kamer bo nie, net 'n houtvloer tussen die kamers.

Miss Molly's Guesthouse se terugvoer

Dankie
Wees veilig
Elma

Miss Molly's Guesthouse
Eugene R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R

Baie goeie diens.

Hulle was altyd meer as gewillig om te help en ligging is 5min se stap van enige vermaak of noodsaklikheid wat mens kan nodig hê.

Henryett B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henryett B

Baie oulike plek.

Plekkie was baie naby ons bestemming gewees. Alles baie gerieflik.

Miss Molly's Guesthouse se terugvoer

Bly julle het dit geniet

Wees Veilig
Elma

Miss Molly's Guesthouse
Sharon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon V

Comfortable, clean and neat!

Reinett was very hospitable and made us feel at home. She prepared delicious breakfast for us on the 2 mornings we were there. Well done Miss Molly!

Miss Molly's Guesthouse se terugvoer

Thank you
Keep Save Elma

Miss Molly's Guesthouse
Ewert S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert S

Redelike prys, maar ...

Die kamer was skool en netjies, maar die instandhouding is 'n probleem. Die stortdeur kon nie toe maak nie en die wasbak se kraan was los. Die yskas in die eetkamer het baie geraas. Die parkeerplek is 'n probleem aangesien dit baie nou is. Die ligging is sentraal, maar aangesien dit naby 'n hoofstraat is, kan dit met tye raserig wees.

Miss Molly's Guesthouse se terugvoer

Noted, thank you.

Miss Molly's Guesthouse
Solethu M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solethu M

Neat, spacious rooms. Friendly and responsive service.

See stars

Riaan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Baie lekker gebly.

Vriendelike mense. Kamers was skoon en netjies. Baie lekker ontbyt.

Melanie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Vriendelik, behulpsaam, gemaklik, skoon en fantasies. Gasvry en kos fantasies.

Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Danie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Pragtige en rustige plek.

Ideaal naby die sakesentrum, wonderlike ervaring gehad.

Makgokolotso M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makgokolotso M

My stay was very welcoming and the staff was accommodating and polite.

The breakfast was great also.

Corina V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corina V

Huislik en vriendelik.

Heerlike ontbyt!

Christiaan C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Excellent service

Our host was friendly and helpful. We are a multiracial gay (male) couple and we had a pleasant friendly and professional experience. The place was neat and the atmosphere great.

Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Walls are very thin so heard everything in next room and they were noisy.

Miss Molly was comfortable, but Welkom was very disappointing.

Simphiwe T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simphiwe T

Home away from home

Friendly staff and cleanliness.

Jerome D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome D

This was a good stay!

No complains about the stay, the welcoming, location, friendliness, just every thing was good. I will surely recommend Miss Molly's and I am surely staying here again.

Ed & Elna G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed & Elna G

Beautiful, friendly people, great breakfast, clean and very nice room.

We enjoyed every minute at Miss Molly's Guesthouse. Wonderful friendly people and rates are very good. Wonderful breakfast (too much food) and we will definitely tell other people about this lovely place.

Miss Molly's Guesthouse se terugvoer

Thank You so much Ed & Elna,
Nice meeting you hope we see you agai

Lucas and Elma

Miss Molly's Guesthouse
Estralita N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estralita N

Rustig en heerlike ontbyt.

Baie lekker gebly met my man en kids. Ons het so lekker geslaap en was lekker naby casino. En heerlike ontbyt.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 342, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADZin6ZahkDcFQn3BDC58fqwY5iC3kbW5DtqL6Tf0vRZNoIINh2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 342 Stateway Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.98278 26.7428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang