Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Luna @ Misty Mountains

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir La Luna @ Misty Mountains
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brian Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian Z

We really enjoyed our stay with the beautiful surroundings and friendly and helpful staff! 10/10!

We bought firewood on the last night of our stay, it was wonderful! Really peaceful with the beautiful mountain as a backdrop!

Jacobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Gerieflik, skoon en veilig in Louis Trichardt.

Ek het die stilte en uitsig geniet by hierdie oulike blyplek. Die WiFi werk ook uitstekend. Ek kom weer terug.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Pieter, baie dankie vir jou mooi resensie! Sien uit om jou weer hier by ons te verwelkom! Vriendelike groete Adri

La Luna @ Misty Mountains
Simon V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon V

Heerlik ontspannend, net die ding om my batterye te laai.

Swaar donderstorm net nadat ek ingetrek het. Swaar mis. Pragtige plek en omgewing.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Simon,
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Dit was lekker om jou te ontmoet.
Vriendelike groete
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Johan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Lekker uitsig, met genoeg plek om uit te strek - net beurtkrag het dinge bietjie bederf toe die son sak, maar ek het toe binne gebraai.

My blyplek was ruim met aparte kamer en eet- en leefvertrek, groot yskas en alles om aandete mee gaar te maak. Die struikheining steek bietjie die uitsig weg, maar is lekker privaat met opsie om binne en buite te braai.

Jan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Uitstekend

Netjies, pragtige area, vriendelike personeel, ek sal enige dag weer teruggaan.

Stafford M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stafford M

Quiet and tranquil accommodation.

Very clean and staff was very helpful and friendly, great room and I will always go back.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Dear Stafford,
Thank you for your great review! Thank you for your support!
Adri.

La Luna @ Misty Mountains
Adelle C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Oulike verblyf.

Ons het net een nag spandeer by Misty Mountain. Die verblyf was skoon en netjies. Die uitsig was baie mooi. Naby aan dorp.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Adelle, baie bly jul het lekker gebly hier by Misty Mountains! Dankie vir die mooi terugvoer!
Vriendelike groete Adri

La Luna @ Misty Mountains
Dave R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave R

Easy to find, we were made very welcome, one of the best night's sleep we have had, a magical bed!

Great to see Macadamia nuts on the tree, and the king proteas were amazing.

Sandrie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrie D

Was goed baie dankie - vriendelike mense.

Het lekker gebly - geen foute nie. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Sandrie,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Hoop ons sien jou eendag weer hier.
Groete
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Peet V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Maklik om te vind, maklike toegang.

Vriendelike ontvangs.

Jaco M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Goeie verblyf naby Louis Trichardt.

Verblyf is op 'n plaas net buite die dorp. Geriewe vir selfsorg beskikbaar. Net 6 km uit die dorp met restaurante ens.

Mareyna B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mareyna B

Uncomfortable and cheapskate.

The couches were very uncomfortable. Our legs were pins and needles and we had back spasms. The bed is a few new mattresses behind. The toilet paper couldn't be more cheap and bad quality. The cutlery may cost 50c a piece. Very poor quality. The fridge was not cold, but the freezer was working fine. The television hangs askew on the wall. I could go on. We left 2 days before our booking ended purely because it was not at all comfortable. No, we won't visit there again. It does not help that the guesthouse looks pretty on the internet and then it is such a disappointment.

Jenny-may W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny-may W

Great.

We had no complaints. Adri was friendly and helpful and the place was really nice. Beautiful view with the mountains, proteas and trees.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Dear Resego,
Thank you for staying with us and so glad you enjoyed it!
Hope to see you again!
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Anelize J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J

Netjiese oornag-akkommodasie in 'n rustige omgewing

Ons het gerieflik en lekker oornag en 'n heerlike warm ontbyt geniet. Baie dankie vir jul gasvryheid. Sal julle enige tyd aanbeveel en weer self bespreek.

Anita D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Rustige omgewing, netjies, alles wat jy benodig.

Lekker gekuier met alles wat benodig word vir selfsorg.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Anita,

Baie dankie vir jou mooi terugvoering!
Hoop ons sien julle weer eendag hier!

Vriendelike groete,
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Kobus N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus N

Ideale plekkie om oor te slaap op pad na die noorde.

Aangename rustige atmosfeer. Vriendelike eienaar.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Kobus en Trudi

Baie dankie vir julle mooi terugvoering. So bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer eendag hier te kan ontvang.

Vriendelike groete

Adri

La Luna @ Misty Mountains
Robby C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robby C

Baie lieflike plek om na weg te breek. Skoon kamers en vriendelike ontvangs.

Ek beveel Misty Mountains aan vir enige groep of paartjie.

Tariro R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tariro R

Excellent.

Excellent customer service. I had to make arrangements for late checking in and I was assisted without any hassles. The rooms are clean and very neat. There were extra blankets as well which helped as it was a bit chilly that evening. The staff was very helpful and friendly throughout our stay.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Tariro,
Lovely comments and review! This is what we strive for and really love it when our guests are enjoying their stay!
Thank you so much and hope to welcome you back in the future!
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Fw K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fw K

Baie lekker rustige plekkie, tog naby genoeg aan die dorp.

Die warm water was so bietjie van n minor probleem, maar overall baie lekker plekkie en goed geprys. Sal definitief weer daar.bly.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste FW,

Baie dankie vir die mooi kommentaar!

Dankie ook vir die uitwys van die water wat op 'n stadium nie warm genoeg was nie. Ons het die probleempie gevind en dadelik reggemaak.

Baie groete,
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Viandre D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Viandre D

Was fantasties, 2de keer wat ons van die gastehuis gebruik maak.

Net 1 aanbeveling wat ek aan Misty Mountains sal maak is om die matrasse op die beddens te verander. Matrasse is baie sag en vol springs, maar behalwe vir dit is die diens, netheid, gasvryheid en ligging fantasties.

Elsabe P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Vrede.

Misty Mountains is 'n juweel van 'n plek. Die kamers is modern en skoon. Dis omring deur pragtige natuurskoon en lieflike proteas. Uitstekende diens.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Elsabe,
Baie bly jul het dit geniet! Dankie dat jul Misty Mountains Gastehuis gekies het.
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Pieter W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter W

Dit was baie aangenaam en ek sal weer daar oornag.

Ontvangs was goed en die kamers is netjies. Gasvrou is baie aangenaam en behulpsaam. Ontbyt was smaakvol en word voorberei terwyl jy wag: vars en warm.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige kommentaar.

Groete
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Magda F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Juweel aan die voet van die berg.

Groot, gerieflike, skoon en luukse kamer. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker oorslaap of naweekwegbreek. Heerlike ontbyt was bedien. Pragtige uitsig met mis vroeg oggend toe ons vertrek het. Baie dankie vir die gasvryheid - ons het ons tydjie daar baie geniet en sal vir seker Misty Mountains aanbeveel.

Reino D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino D

Fantasties!

Op aankoms was ons gegroet met 'n warm verwelkoming by die venue. Ons kamers was behoorlik toegerus, netjies en baie skoon. Die geriewe is uit die boonste rakke en ek wil net vir Misty Mountains baie dankie sê vir 'n lekker bly! Julle protea-tuine is stunning.

Isolde S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde S

Heerlik gebly in Misty Mountains, wat sy naam gestand doen.

Misty Mountains bied mooi natuurskoon, lekker verblyf en vriendelike diens.

Carlien W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien W

Gemaklik en gerieflik!

Lieflike en bekostigbare oornagstop.

Hans V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V

Aangenaam en rustig.

Ons is baie vriendelik en hulpvaardig ontvang. Met aankoms is ons 'n ruimer kamer met 'n mooier uitsig aangebied teen geen addisionele koste nie. Ons het ons kort verblyf baie geniet.

Christine R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R

Rustige mooi omgewing. Vriendelike diens.

Ons het dit baie geniet daar. Sal net ander beddegoed aanbeveel. Het heeltyd afgeval, te klein vir beddens.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Hi Christine,
Baie Dankie! Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Jammer dat die bed linne nie so gemaklik vir jou was nie. Ek weet ons het jou op jou versoek in Plaashuis 5 gesit omdat jy graag 'n bad wou he. Dit is standaard enkel beddens en linne, maar ons sal verseker daarna kyk.
Baie dankie weereens vir jou terugvoering.

La Luna @ Misty Mountains
Martin V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Sal weer daar slaap!

Ons het dit baie geniet, lekker geslaap, baie skoon en netjies!

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Martin, baie dankie!

La Luna @ Misty Mountains
Debra B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra B

Pragtige omgewing en baie netjies.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en netjiese omgewing. 'n Lusoord vir besoekers.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Frikkie,
Ons waardeer jou uitstekende kommentaar.

La Luna @ Misty Mountains
Elizma D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D

Baie netjies en vriendelike mense. Sal Misty Mountains aanbeveel vir enige iemand.

Die personeel wat daar oorgeslaap het was baie tevrede met die diens wat ontvang is en beveel hul aan aan enige iemand wat in Louis Trichardt sal bly.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Liewe Elizma,
Baie dankie vir die mooi verwysing!

La Luna @ Misty Mountains
Jp S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S

Absoluut great.

Soos altyd puik. Vriendelike en hulpvaardige staf en die mooiste proteas gekoop.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Baie dankie!!

La Luna @ Misty Mountains
Corrie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Baie netjies en skoon, groot area, glad nie beknop nie, badkamer baie netjies en modern. Kamers mooi ingerig, laat 'n mens sommer tuis voel. Baie lekker geslaap. Was baie beïndruk - op elke deur was die persoon se naam geskryf wat daar bly - ek dink dit was awesome en sal hulle beslis aanbeveel.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Corrie, jy is 'n ster! Dankie vir die mooi woorde.

La Luna @ Misty Mountains
Johan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Skitterend.

Sal altyd daar bly, jammer net so ver. Gasvryheid onverbeterlik.

Jp S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp S

Lovely, comfortable accommodation that does the name justice ... Misty Mountains for sure.

Our hosts were English and I want to compliment them in English. We were greeted in the pouring rain by the most welcoming smile that made us feel at home immediately. The rooms are neat, well kept, very spacious, well maintained and a stunning concept (sleeping in a stable) with everything you need. What is not in the rooms is available in the kitchen and NOTHING is too much for the hosts. After a day spent working in muddy conditions even our shoes that were left outside to dry, were cleaned without us asking. I will recommend this establishment to even the most difficult guest at any time! We felt safe and comfortable and will definitely be returning. One of our favorite favorites for sure.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Thank you very much! We look forward to welcoming you back!

La Luna @ Misty Mountains
Barnie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barnie B

Weereens baie lekker hier gebly.

Rustig, koel in die aand, lekker plaasatmosfeer. Adri is baie vriendelik asook die personeel. Sal weer hier bly.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Baie dankie Barnie,
Altyd lekker om jou hier by ons te verwelkom.
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Sg W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sg W

Wonderlike tyd in 'n plek wat hul naam gestand gedoen het.

Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik gegroet met ons aankoms en is na ons kamer gewys. Die kamer self was lekker ruim en netjies uitgelê. Ons sal vir seker weer daar bly wanneer ons na Louis Trichardt gaan.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Baie Baie Dankie!!

La Luna @ Misty Mountains
Anna B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna B

Lekker rustig en stil omgewing.

Dis 'n lekker rustige omgewing, weg van die stadsgedruis tussen die proteas!

Viandre D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Viandre D

Was aangenaam, ligging is natuurskoon.

Kry definitief waarde vir jou geld.

Rosa A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa A

Netjies verblyf.

Kamers was gerieflik en netjies.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Baie dankie Rosa, bly jul het ons gastehuis geniet!

La Luna @ Misty Mountains
Barnie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barnie B

Lekker omgewing en goeie diens.

Baie lekker plek om te bly, besigheid of toeris.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Barnie,
Baie dankie vir die mooi kommentaar!

La Luna @ Misty Mountains
Maria F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maria F

Dit was 'n lekker wegbreek.

Dit was lekker maar volgens my is dit nie geskikte akkommodasie vir mense met gestremdhede nie en die entjie van die ingang tot by die huisies is nie te lekker om te ry siende dat dit grond is. Maar die personeel is vriendelik en glimlag heeltyd.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Maria,
Bly jul het dit geniet en ook jammer ons het nie geweet jy benodig makliker toegang tot jou eenheid nie. Volgende keer sal ons jou graag akkommodeer in die Barn eenhede waar jy direk uit jou voertuig na die eenheid kan loop sonder trappies. Die Barn eenhede is baie geskik vir mense met gestremdhede aangesien alles ruim en maklik toegangbaar is.
Baie groete,
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Irma M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma M

Wonderlike natuurskoon.

Misty Mountain se naam pas so reg..teen die berghang van die Soutpansberge met mis wat in die aand en vroegoggend oor die berge gly! Pragtig!

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Irma,
Baie dankie! Ek is bly jul het jul verblyf hier by ons geniet!
Tot volgende keer!
Groete
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Willem O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Uitstekend.

Van dag een af was die reëlings puik. Die pryse is billik. Kan dalk net `n ketel in die "barn" sit om `n koffietjie te maak.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Willie,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar!
Ons sal kyk daarna om ketels in al die kamers te sit. Meeste het, dit is net 2 van die Barn Kamers wat reg langs die ontbytkamer is, wat nog nie het nie. Ek waardeer jou aanbeveling!

La Luna @ Misty Mountains
Andrew S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Beautiful accommodation and setting, as well as the friendliest hosts.

Beautiful accommodation and setting, as well as the friendliest hosts who have taken great care in providing beautiful and comfortable rooms. We were blown away. I will always stay here when I'm in the Makhado area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beeldskone akkommodasie en omgewing, en die vriendelikste gashere.

Beeldskone akkommodasie en omgewing en die vriendelikste gashere wat moeite gedoen het om beeldskone en gerieflike kamers te voorsien. Ons was uiters beïndruk,. Ek sal altyd hier tuisgaan wanneer ek in die Makhado-area is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Hi Andrew. Thank you for your positive feedback, it was lovely having you here! Hope to see you again!

La Luna @ Misty Mountains
Jacques D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Fantastiese plekkie, baie mooi uitsigte, baie huislik en goeie diens.

Die ondervinding was grotendeels baie positief, geen probleme ondervind nie. Die enigste negatief was dat daar geen maar geen selfoonopvangs was nie, alhoewel ek kan dink dat party mense dit as 'n positief kan sien, was hierdie 'n sakereis en die feit dat ek geen internet verbinding gehad het nie was 'n probleem. Daar is wel WiFi maar dit was van geen hulp.

Daleen S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S

Heerlik met baie opsies en spasie!

Adri is voorwaar 'n wonderlike gasvrou! Al het ons 'n spesifieke kamer bespreek het sy ons toegelaat om te kies waar ons graag wil bly toe ons die "real deal" eers kon sien. Sy was glad nie in ons pad nie en ons het baie veilig gevoel op die plaas. Baie dankie vir 'n wonderlike oorbly-geleentheid! Mal oor die spasie buite en dat daar soveel vertroue is.

Millie H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Millie H

Absolute juweel.

Wonderlik, sal definitief aanbeveel.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Liewe Millie,
Baie dankie vir die pragtige aanbeveling!
Ek is so bly jul het dit geniet!
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Krause V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krause V

Fantastiese sjef.

Dit was `n heerlike verblyf.

Sarel E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E

Baie netjiese verblyf met gerieflike tariewe.

Baie vriendelike diens. Baie mooi natuurskoon in n stil omgewing. Geen pad geraas of steurings nie.

Dalda P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalda P

Uitstekend!

Uitstekend en gerieflik, baie dankie. Ons sal dit weer gebruik.

Willem H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Rustig, skoon en regte plaasatmosfeer.

Lekker rustig, veilig, ontspannend, kalm en interessante voëlsoorte.

Alan R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R

Very good!

Please see the stars.

Riana S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Netjiese en gasvrye oornagverblyf by Misty Mountains.

Alle aspekte van Misty Mountains spreek van goeie smaak en hoë gehalte. Vriendelike en gasvrye ontvangs, baie lekker gebly in die rustige atmosfeer.

Zen F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zen F

Vriendelike en professionele ontvangs deur Adri.

Misty Mountains is gerieflik gelee vir 'n reis na Noord Limpopo. Die geriewe is uitstekend, die uitsig pragtig. Sal Misty Mountains enige tyd aanbeveel.

Mariana B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Heerlike ruskans in pragtige omgewing.

Ons het heerlik gebly in die plaashuis. Ons was 4 volwassenes en Adri het ook 'n bed voorsien vir ons dogter. Ons het baie welkom gevoel. Die kamers was pragtig, die ligging onverbeterlik en die gasvryheid was puik. Adri het ook 'n eetplek aanbeveel wat puik was. Misty Mountains was 'n wonderlike begin van ons wildtuin vakansie. Dankie vir julle gasvryheid!

David F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David F

Fantasties!

Vriendelike diens in 'n pragtige en heerlike ontspannende omgewing met 'n asemrowende uitsig.

Stefanie R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie R

Beautiful!

Lovely and quiet! Dogs are too cute!

Diek V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diek V

Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan.

Puik gastebestemming. Sjarmante gasvrou. Aangename atmosfeer.

La Luna @ Misty Mountains se terugvoer

Beste Diek en Metgeselle,
Baie dankie vir jul pragtige kommentaar! So bly jul het dit geniet en hoop om jul dalk weer in die toekoms hier te ontvang.

Baie groete
Adri

La Luna @ Misty Mountains
Martin K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Awesome!

Het baie goeie diens gekry en vriendelike personeel. Die plek is sprokiesmooi en kan enige natuurliefhebber aanraai om hier te gaan bly. Dankie vir die heerlike tyd wat ons as gesin by julle kon deur bring.

Adre J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adre J

Pragtig geleë en so rustig. Dit was 'n baie goeie ervaring.

Ons is baie goed ontvang in die pragtige Soutpansberge - dit was heerlik!

Stephan T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T

Die uitsig van Misty Mountains strek vir ewig na die suide.

Daar is oral sitplekkies waar mens hierdie uitsig kan geniet, terwyl suikerbekkies in die inheemse plante besig is. Binne is die huisie besonder goed toegerus en die ruimte uitstekend benut. Alles het goed gewerk, en ons het alles gehad wat nodig is vir 'n paar dae se selfsorg. Daarby is Misty Mountains baie goed geleë om die hele Soutpansberg te verken. Mens moet net van een ding bewus wees as jy sensitief is vir padgeraas: vra vir Adri om jou in die gedeelte te plaas wat weg van die pad is. Die pad is egter 'n ent weg en sal meeste mense glad nie pla nie.

Emmerentia V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia V

Die akkommodasie het voldoen aan verwagtings en die Adri was vriendelik en tegemoetkomend.

Ons het twee nagte oorgeslaap en het die akkommodasie goed gevind en voldoen aan al ons behoeftes. Die akkommodasie was skoon en netjies. Dit was stil en rustig. En ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Goeie verblyf vir besoeke in die omgewing of verder reis.

Armando V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Armando V

Heerlik!

Sien die sterre.

Desmond A - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond A

Weer en WEER en weer!

Ek kan Misty Mountains aanbeveel! Vriendelike mense en pragtig! 10 uit 10 vir Adri en haar span!

Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witvlagweg 17, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86cbaaf8688a8b3f3104a2d38ce860f33fe47a66ba5341ce1f6912269387b75beb1a50197b297decf73bba14ef34d7c4d8d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 17 Witvlag Road Makhado 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.976562306621 29.989748273449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang