Mitchell's Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chamberlainstraat 14, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mitchell's Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit is minder as 10 km vanaf die lughawe, naby 4 groot winkelsentrums en net 'n kort entjie se ry van die Kaapse Wynroete se beginpunt en bekende strande af.
Verblyf word gebied in 6 kamers wat elkeen uniek ingerig is. Elke gastekamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n 'n rustige patio-area met 'n Jacuzzi wat op versoek warm gemaak kan word. Ontbyt kan teen ekstra koste bedien word indien nodig.
Die blyplek se ligging is ideaal as gaste al Kaapstad se besienswaardighede wil verken. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 12 km ver en die V&A Waterfront, asook die middestad, is minder as 20 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Chamberlainstraat 14, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Mitchell's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chamberlainstraat 14, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap