Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Industrial Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Modern Industrial Cottage is ’n tuinkothuis wat lig is en in ’n industriële-styl gebou is. Dit is op ’n woonerf waar die eienaars bly. Die kothuis is privaat en is die ideale plek om weg te breek vanaf die stad se gejaaag. Die eiendom is in Warner Beach op KwaZulu-Natal se suidkus, 34 km vanaf Durban.

Hierdie smaakvol versierde kothuis bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis het ’n klein yskassie, mikrogolfoond en ketel. Daar is lugversorging en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan die swembad op die eiendom gebruik.

Die ligging bied toegang tot ’n swemstrand, kruidenierswinkels in die omtrek, restaurante en wegneemetes. Dit is ’n rustige plek wat dit ideaal vir ’n vakansie of sakereis maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jaco B
5.0
Stil, netjies en veilig, die industriële dekor is pragtig! 10/10! Perfekte blyplek vir 'n besigheidsreisiger. Baie rustig en kan 'n goeie nagrus inkry...
Sien meer
Okt 2024
Megan G
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, friendly owners, peaceful and safe. We had a lovely time at this adorable cottage. The owner and his wife welcomed us very frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Maureen D
Saam met vriende
5.0
Cozy, comfortable, friendly owner, great set up. Total awesomeness. Very comfortable and clean. Quiet area and short power cuts, but th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Gert H
Saam met lewensmaat
5.0
Atmosfeer rustig. Eienaars baie gasvry. Ongelooflik heerlik. Atmosfeer baie rustig. Sal enige iemand aanbeveel.
Mrt 2024
Bernadette S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie netjies en bekostigbare verblyf. Sal definitief weer daar bly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Timothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Modern Industrial Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smythe-weg 4, Warner Beach, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f031378c4c94f4c288e773e6705addd3043152752458de09c1564a5cc0f634085d99c5d00e708a4dedb7479151ceef6688a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 4 Smythe Road Warner Beach 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.08726273102 30.859786188955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang