Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mogodi Lodge

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowynspas-weg, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R500 R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mogodi Lodge bied verblyf in Graskop, Mpumalanga. Dis net 50 m vanaf Graskopkloofwaterval en bied ‘n lieflike uitsig oor die Laeveld. Dis die ideale bestemming vir natuurliefhebbers.

Verblyf is op die kloof geleë en word in een- en tweeslaapkamer-chalets, hotelkamers en rugsakreisigerskamers gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die lodge bied ‘n restaurant met ‘n lisensie en ‘n á la carte-spyskaart. Die restaurant bied 'n uitsig oor Graskop Gorge en is elke dag oop vir ontbyt en aandete.

Gaste kan langs die swembad ontspan en in die Mpumalanga-son baai. Vir diegene wat mal is oor avontuur, is die Graskop Gorge Lift Company, Big Swing en Zipline net langs Mogodi Lodge.

Die lodge is net 1 km suid van Graskop en minder as 49 km van die Krugerwildtuin af. Trekpleisters in die omgewing sluit God's Window, Bourkes Luck-kolkgate, die Blyderivierspoort en verskeie watervalle in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 794 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Teneal W
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, spacious, fully equipped, good amenities, friendly staff, comfortable. Very accommodating when we had an unfortunate mix-up with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Len T
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en skoon met 'n uitstekende ligging. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.
Aug 2024
Busisiwe H
Gesin met tieners
5.0
It was relaxing and restful. It was a peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Ian C
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoen vir seker aan ons behoeftes. Baie lekker gebly, beste tyd van die jaar gekies wat klimaat betref. Blyplek was skoon, elke dag gediens. Veilig ...
Sien meer
Aug 2024
Mariska C
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese ruim eenhede. Silwerskoon eenhede. Baie ruim. Vriendelike ontvangs na ure. Fantastiese ligging. Goeie waarde vir geld.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 794

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kowynspas-weg, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Mogodi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kowynspas-weg, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85aba5429d333eca0f858630b446130313d82cacaf484920aa9e21d0a2fe490343143bff896b592b5d237ab2ea8219ba4770?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 794 5 1 5 Kowyns Pass Road Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -24.943424709298 30.840318202972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang