Moholoholo Camping Stands
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R531, Hoedspruit, 1370, Limpopo
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Moholoholo Camping Stands is op die oewer van die Blyderivier, versteek onder jakkalsbessiebome en omring deur pragtige grasperke. Die verblyf is ideaal om die pragtige Laeveld-streek van Suid-Afrika te verken, en die Moholoholo Wildrehabilitasie is naby, en die Krugerwildtuin se Orpen-hek slegs 70 km ver.
Gaste kan tussen 11 kampeerplekke kies met water- en elektrisiteitspunte en ingeboude braaigeriewe. Gemeenskaplike ablusiegeriewe is beskikbaar.
Daar is ook 'n restaurant en teetuin met 'n speelarea vir kinders, op die oewer van die Blyderivier en die Drakensberge in die agtergrond. Gratis WiFi is by die restaurant beskikbaar.
'n Besoek aan die bekende Moholoholo Wildrehabilitasiesentrum word aanbeveel. Die sentrum is die tuiste van baie van Suid-Afrika se verlate, beseerde en vergiftigde wild. Die Moholoholo-span is toegewyde natuurbewaarders wat Afrika se wild bewaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die R531, Hoedspruit, 1370, Limpopo
- Gaste dink Moholoholo Camping Stands het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R531, Hoedspruit, 1370, Limpopo