Molenhof Gastehuis
Beskrywing
Die eenheid is op die grondverdieping in die gastehuis. Die eenheid het nie 'n en suite-badkamer nie, maar 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak is reg oorkant die eenheid en word gedeel met ander gaste. Die eenheid het 2 enkelbeddens, baie bêreplek, 'n TV met Netflix en YouTube, WiFi, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, tafel, waaier/verwarmer, 1 gemakstoel en 1 lessenaarstoel. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is op eerste verdieping van die gastehuis. Die kamer het nie 'n en suite-badkamer nie of privaat ingang nie en word deur 15 trappe bereik. Die badkamer is in die gang en het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die badkamer word nie met ander gaste gedeel nie. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugversorging, 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek en 'n tuin is beskikbaar vir gaste. 'n Losstaande braai is ook beskikbaar. Gaste is welkom om die gemeenskaplike kombuis te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer is op eerste verdieping en het nie 'n privaat ingang nie, en dit word via 15 trappe bereik. Die eenheid het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en TV met Nelflix en YouTube. Gratis WiFi en lugversorging is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek en 'n losstaande braai. Gaste is ook welkom om die gemeenskaplike kombuis te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 9 is 'n ruim slaapkamer met 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond en eetgerei toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging en 'n TV met Netflix en YouTube in. Veilige parkeerplek is vir 1 motor direk voor die slaapkamer beskikbaar. Die parkeerplek is agter 'n elektroniese hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolfoond, waaiers en verwarmers tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV slegs met Netflix en YouTube. Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek en 'n groot tuin is beskikbaar vir die gaste. 'n Mobiele braairooster is beskikbaar. Gaste is ook welkom om die gemeenskaplike kombuis in die huis te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n tweede aparte toilet. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV slegs met Netflix en YouTube. Veilige onderdak parkeerplek agter 'n elektroniese hek en 'n groot tuin is beskikbaar vir die gaste. 'n Losstaande braai is beskikbaar. Gaste is ook welkom om die gemeenskaplike kombuis te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolfoond, eenplaatgasstofie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV slegs met Netflix en YouTube. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4, asook 'n sitkamerstel. 'n Losstaande braai en veilige onderdak parkeerplek is agter 'n elektroniese hek beskikbaar. Die huis het nie 'n kragopwekker nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Meraai is 'n ruim gesinseenheid en het 'n privaat ingang. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n ketel, yskas, waaier en verwarmer, mikrogolfoond, eenplaatgasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n slim-TV met DStv. Die eenheid het ook 'n etenstafel waar gaste etes kan nuttig. Gaste kan op versoek ook die Lapa en swembad gebruik. 'n Losstaande braai en veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar. 'n Omsetter is beskikbaar in die geval van beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenstraat 123, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang