Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molteno Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Louw V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het dit gebruik vir oornag oppad Margate toe. Sou graag bietjie meer wou sien. Beste ontvangs ooit. Rosa en Deon is in my oë die beste gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Neat, friendly staff. The accommodation was very good. My employees were very happy. Perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Vriendelike ontvangs. Netjiese kamer. Die gastehuis was presies soos op die webblad geadverteer. Diens was vriendelik en met loadshedding was daar 'n generator aangeskakel wat ons waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mogens B
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2020

Stay was okay, the evening meal was awful, potato, chicken and pumpkin mashed. Breakfast was okay. Hostess friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Helena F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Good quality accommodation in a town with limited options. Good quality accommodation in a town with limited options. If you are looking for an overnight stay between KZN and the Garden Route / Cape, this is a good choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stella B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Dit was besondere aangename en vriendelike verblyf. Die kamer was pragtig ingerig. Silwerskoon en netjies. Parkering is baie veilig en gerieflik. Die etes was baie lekker en die prys billik. Werklike waarde vir geld. Gasvrou en gasheer is besonder vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosa
Molteno Guesthouse
Dankie julle, bly ons kon ontmoet. Hoop om julle weer gou te sien.

Tandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Professionele diens with lieflike mense. Marinda en haar man is besonders. Baie gelukkig met die diens. Sal beslis terugkeer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2018

Rosa and Dion very welcoming and helpful. Additional rubbish bins in bathroom and bedroom. Also more surface space in bathroom for toiletries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rosa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuart-straat 43, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkOWVhYmExLTQxYWMtNGM0NC04ZGE3LTczMGFlMTQxMDQyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 43 Stuart Street Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.396380154872 26.359715080307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang