Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moments Away Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 72 resensies vir Moments Away Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sannie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie D

Vredevol, pragtig, netjies, professioneel, veilig.

Die gastehuis is werklik topklas. Die gasvryheid van die gasvrou en haar personeel het dit baie spesiaal gemaak, met aankoms die heerlikste warm tuisgebakte broodtjie met alles wat daarmee saamgaan ontvang. Dankie ook vir al die bederfies in die yskas. Alles was perfek, ek het regtig spesiaal gevoel. Die plekkie is privaat en uiters netjies, alles was net perfek. Die kamer is baie ruim en die dekor is pragtig. Die badkamer is 'n plesier en alles is modern en in ’n perfekte werkende toestand. Die mooi uitsig en plaasdiere is 'n bonus. Ek sal Moments Away sterk aanbeveel.

Suzette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Beslis 'n aanbeveling vir enige tipe reis wat gedoen wil word.

Dit was 'n absolute positiewe ervaring. Die eienaar van die gastehuis is ongelooflik gasvry, behulpsaam, en vriendelik. Die gastehuis is ongelooflik skoon, netjies en 'n rustige omgewing. Selfgebakte brood word ontvang by aankoms, asook 'n kospakkie by vertrek.

Annelise S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise S

Die gasvryheid was uitsonderlik - persoonlik ontvang en bederf met warm vars gebakte broodjie.

Dit is baie netjies en die verblyf is gesellig ingerig. Persoonlike diens is uitstekend en daar is baie detail wat mens spesiaal laat voel.

Suretha J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha J

5-Ster gasvryheid.

Ons het 'n ongelooflike lekker verblyf by julle gehad. Julle gasvryheid is 5-ster en elke bederfie word opreg waardeer. Dankie vir die heerlike varsgebakte broodjie. Julle is tops.

Richard W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Waarde vir geld.

Vriendelike hostess.

Venetia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S

Heerlik gebly.

Gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Prentjiemooi. En groot bederf met vars gebakte brood met aankoms. Sal beslis weer daar bly.

Lance R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance R

Annetjie was the perfect host and the unit was spacious, kept spotless and suited my needs.

Annetjie could not have done more to ensure that I felt instantly welcome at Moments Away, there were complimentary snacks in the fridge (replaced daily) and, on the first afternoon, freshly baked bread rolls arrived as an unexpected but most welcome gesture. The unit was well-appointed, well-decorated, and kept spotless during my stay. Daily load-shedding schedules were timeously communicated. Lots of attention to detail which was noted and appreciated. Thank you, Annetjie and her team.

Harry S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Baie rustig en stil.

Pragtige plek, baie stil.

Lindi B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

Real country hospitality.

Moments Away is a tranquil home away from home, set in the countryside. It's peaceful and quiet and offers true country hospitality complete with freshly baked bread the first evening of arrival and a parting muffin for the road. I have not felt this welcome in ages. The cottage is neat and tidy and offers everything you need for a comfortable stay.

Gerrit B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Was goed.

Netjies en perfek vir ons doel.

Carel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Uit die boonste rakke.

Ons 22ste huweliksherdenking, asook my vrou se verjaarsdag. Gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om dit baie-baie spesiaal te maak. Kan nie ophou uitgepraat raak nie. Sal dit beslis aanbeveel vir almal.

Tracey B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B

Highly recommended.

Very neat and quite, lots of extra effort made with chocolats and lovely freshly baked on arrival, as well as fresh farm milk and extra goodies in the fridge.

Johan M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie vriendelike eienaars. Netjiese, gerieflike verblyf.

Vars warm brood met, botter konfyt en kaas was heerlik. Aangenaam verras met melk en jogurt in die yskas sowal as muesli en heerlike beskuit.

Rosalé D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalé D

Pragtige plek, het alle verwagtinge oortref.

Annetjie het ons bederf met varsgebakte brood en selfs 'n pragtig-gedekte tafel. Moments Away bied vyfster diens!

Lynette J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Uitstekend, ssl beslis weer daar oorbly as ons Bethal besoek.

Annetjie het soveel aandag aan detail gegee, jogurt, beskuit, koeldrank, water, vars gebakte brood met heerlike kaas, konfyt en botter! Muffins vir ontbyt saamgestuur! Pragtig en netjies!

Elzette T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette T

Baie netjies.

Hierdie is beslis een van my gunsteling-verblyfplekke. Annetjie hulle se kamers is baie netjies en hulle is altyd bereid om die ekstra myl te stap vir hulle gaste. Ons het in 3 eenhede gebly en almal was netjies, skoon en maklik toeganklik. Sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel vir enige toekomstige gaste.

Magda P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Perfek vir oorslaap.

Baie mooi ingerig, alles wat jy nodig het, is daar. Mooi skoon en netjies. Gasvrou vriendelik, behulpsaam en bederf met heerlike tuisgebakte broodjies. Baie dankie! Sal enige tyd weer daar bly en beveel definitief aan vir enigiemand wat 'n rustige oorslaapplekkie soek.

Juanita V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Baie gerieflik.

Daar was so mooi na ons gekyk deur Annetjie, ons kan oor niks kla nie.

Heidi F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F

'n Juweel in Bethal.

Ongelooflike gasvryheid en diens, en die verblyf was ruim, en pragtig. Ons was bederf van die eerste oomblik af wat ons gearriveer het- van vars gebakte brood, tot 'n heerlike muffin vir die pad huis toe. Ons het heerlik gebly, en Moments Away Guesthouse word hoogs aanbeveel.

Anton M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Wonderlik.

Verblyf was baie goed.

Jacolet B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolet B

Alle verwagtinge is by verre oortref.

Aangenaam verras met alles wat in die eenheid was. Van joghurt, melk, koue water en koeldrank in die yskas tot heerlike koffies, beskuit en muesli in die kombuis. Lieflike, sterk waterdruk en vuurwarm badwater. Heerlike varsgebakte brood waarmee ons verwelkom is en die aangenaamste en vriendelikste gasvrou. Beddens slaap uiters gemaklik en die dekor is uit die boeke gedoen. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf!

Etienne F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne F

Een van beste gastehuise wat ek nog besoek het!

Ek was baie beïndruk met Moments Away Gastehuis. Die ontvangs was vriendelik, die kamer is ruim en goed toegerus en die bederf van 'n varsgebakte, heerlike broodjie met kaas en konfyt met aankoms en 'n smullekker muffin by vertrek vertel van 'n omgee vir gaste wat ek nog nêrens anders beleef het nie!

Marius V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Hul loop die ekstra myl!

Vars gebakte brood met aankoms was 'n wenner!

Bendri G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bendri G

Puik, sal vir enigiemand aanbeveel.

Netjies, skoon, puik diens.

Maryke D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Dit was in alle opsigte fantasties en baie meer as wat ons verwag het, of voor betaal het.

Annetjie se warm, vriendelike ontvangs en die varsgebakte plaasbrood was net wat ons nodig gehad het toe ons op 'n koue aand in Bethal aangekom het! Die huisies is silwerskoon en baie gerieflik met heerlike elektriese komberse om die koue te beveg. Ons het koffie en tee verwag, maar was verras oor die jogurt en muesli wat ook verskaf is, asook die koeldrank. En heerlike muffins met 'n persoonlike briefie was die kersie op die koek! Die aandag aan al die detail was opvallend en dit is duidelik dat Annetjie haar gaste wil laat welkom en spesiaal voel. Ons sal vir seker weer by Moments Away bly en ook die pragtige juweel aanbeveel.

Michelle G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

A lovely find

Neat, comfortable, very clean, high quality fittings and so much attention to detail - chocolates on the bed, milk and yoghurts in the fridge, a freshly baked bread with homemade jams, a muffin for the road, and a very friendly host. We had a lovely stay!

Fi S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fi S

A Highveld haven - warm welcome, beautiful rooms and impeccable service

Travelling alone on business, I found Moments Away to be an absolute haven where I felt safe and could rest fully after a long day on site. Annetjie and her team offer incredibly neat and serene accommodation, in a beautiful rural setting under shade trees and surrounded by green lawns (my stay was in the rainy summer month of December). You could eat off of just about any surface in the unit, and numerous little treats and luxuries (including freshly baked, warm bread upon arrival; a beautiful little complimentary keyring; a muffin for the road with a thank-you-come-again note on the windscreen early the next morning) made for a very memorable experience. The unit is well kitted out with crisp white bedding on quality furniture. Observations for improvements: While I understand that Moments away is not necessarily catering for business travelers only, one thing that I did miss was a desk to set up a laptop at and WiFi. In addition (and I'm not sure if dinner and breakfast options were offered pre-COVID-19) but an in-house menu or food sourcing/delivery service would also have been very welcome. If I didn't live in Cape Town I would have loved to return with my family to a larger unit and spend some more time at this beautiful highveld guesthouse.

Cornelia B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B

Dit was absoluut die moeite werd.

Moments Away Guesthouse is n groot aanbeveling. Die eienaar het regtig uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sy het letterlik die ekstra myl gery, ons het na die verkeerde adres gery, en sy het ons kom haal waar ons was. Geen moeite nie. Sal verseker weer daar gaan oornag en mense aanbeveel dat hulle die gastehuis ondersteun.

Talita D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D

Perfek.

Moments Away is een van die beste gastehuise waar ons nog gebly het. Die eenheid was silwerskoon en baie smaakvol en gerieflik ingerig. Gasvrou Annetjie het ons verwelkom met die heerlikste varsgebakte brood en ons het die melk, jogurt, filterkoffie ens. so waardeer. Baie dankie ook vir die muffinpadkossie. Dit is gasvryheid uit die boonste rakke. Ons sal baie graag weer op hierdie pragtige plaas wil kom kuier.

Tobias C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias C

Wonderlike verblyf, privaat, skoon, netjies, stil

Het heerlik gebly, is baie vriendelik ontvang en die plek is baie stylvol. Die hoogtepunt was die feit dat daar 'n koffiemasjien was en ek praat nie eers van die varsgebak nie!

Nicholas G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas G

Very pleasant quiet and clean.

Friendly greeting upon arrival and farm animals that can keep you entertained while enjoying a little bit of the farm life. It extremely clean and quiet setting.

Annamarie N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N

Rus vir liggaam en siel.

Van die varsgebakte broodjie met aankoms tot die pakkie met muffins by vertrek was fantasties. Annetjie, baie dankie vir jul gasvryheid, asook Emelina wat ons met 'n drukkie gegroet het. Ons beveel jul gasteplaas aan. Uiters netjies en jul doen meer as wat verwag word.

Stephan T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T

Die gas is die belangrikste!

Hierdie is 'n baie spesiale plek, waar die gasvrou en -heer werklik uit hulle pad gaan om die gas belangrik en welkom te laat voel. Daar is talle klein stukkies detail wat hiervan getuig, en niks duideliker as die bonus brood met botter, konfyt en kaas nie, asook al die ekstras in die yskas. Die eienaar/bestuurder bly op die perseel, en veiligheid is eersteklas. Sal dit baie sterk aanbeveel!

Suzette E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E

Moments Away felt like home away from home.

The rooms were spacious, comfortable and stocked with everything you needed. The host was friendly and did everything in her power to make the stay memorable. The farm set-up is so tranquil and beautiful as well. Highly recommended and the best guest house stay we experienced in years.

Chris M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Baie aangename ervaring met vriendelike ontvangs.

Dit het gereën met aankoms en ek is vriendelik ontvang deur Annetjie - met 'n ekstra sambreel vir my. Lekker varsgebakte broodjie in die kamer - heerlik. Netjiese kamer met 'n huislike atmosfeer.

Hennie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Gasvryheid ongelooflik. Het baie welkom en tuis gevoel.

Die gasvryheid was ongelooflik. Ons het baie welkom en tuis gevoel. Die plek was skoon en baie goed gemeubeleer. Stilte was asemrowend en ons het heerlik ontspan en na die plaas geluide geluister. Hierdie is 'n plek om aan te beveel wanneer mense wil rus en ontspan na 'n gejaagde lewe.

Noelene J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene J

Fantasties in elke opsig!

Moments Away is 'n absolute juweel! Annetjie is 'n skitterende, vriendelike gasvrou wat bederf met, onder andere, 'n smullekker varsgebakte broodjie op aankoms. Die stilte en rustigheid is iets om te beleef. Die eenhede is baie gerieflik toegerus met als wat 'n gas kan benodig, die dekor is stylvol en besonders mooi. Annetjie sal ons beslis weer sien, tien uit tien vir Moments Away!

Erica O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica O

Die perfekte plekkie vir 'n spesiale oornagwegbreek.

Baie dankie, Annetjie, vir jou ongelooflike gasvryheid, bederfies en pragtige plekkie! Hierdie is vir seker een van die beste gastehuise waar ons nog ooit oornag gebly het. Skoon en netjies. 'n "Gem" soos hulle sê!

Malinda S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Baie lekker!

Baie gerieflik, mooi en netjies. Ons was verras met al die lekker ekstras waarmee ons bederf was. Lekker oop spasie buite vir kinders om te speel. Sal beslis dit aanbeveel, absoluut waarde vir jou geld. Baie dankie.

Charntel W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charntel W

Perfect in every way.

Neat, clean and so friendly.

Charl F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F

Ander kan by Moments Away gaan leer!

Na 30 jaar in die toerismebedryf vind ek dat hierdie een van die beste waarde vir geld is wat jy sal kry.

Andre W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Puik!

Baie vriendelike ontvangs, baie netjiese eenheid, baie still en rustig, pragtige natuurskoon!

Marlett B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlett B

Kliëntediens uit die boonste rakke.

Eienaars doen baie moeite om jou tuis te laat voel. Baie skoon en netjies, sal enige tyd weer hulle besoek.

Hf W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hf W

Uitstekend.

Ek kan met graagte bevestig dat al die kommentaar oor Moments Away waar is.

Heyns V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heyns V

Gerieflik, netjies en rustig.

Heerlike stil landelike atmosfeer met goeie geriewe en flik diens.

Ryno V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Ons verblyf by Moments Away was 'n wonderlike ervaring!

Alles is baie skoon en baie netjies. Die fasiliteite is baie luuks en funksioneer sonder enige probleme. Die eienaar doen soveel ekstra moeite wat mens nie verwag nie. Voorwaar 'n heerlike ervaring en ons kan Moments Away ten volle aanbeveel!

Petronel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel V

Pragtig skoon en netjies, met fantastiese gasvryheid.

Die selfsorg-eenheid is pragtig skoon en nuut, asook goed toegerus. Die diens was voortreflik, ons is baie vriendelik ontvang deur Annetjie. Die ligging is baie goed, net buite die dorp en weg van die besige paaie. Ons sal verseker weer by Moments Away oornag.

George V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Wow! Fantastiese plek en diens en 'n varsgebakte brood!

Dit voel onwerklik dat sulke plekke nog bestaan. Uitstekend ingerig, pragtig en sulke goeie diens. Baie bekostigbaar en jy kry baie meer as waarvoor jy betaal. Mooi dekor, netjies en bederfies. Goed onthaal en goeie kommunikasie. Baie dankie! Die keer was vir werk, maar hier kan ek my vrou ook bederf.

Piet D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Uitstekend.

Die verblyf het alle verwagtinge oortref. Ons is gasvry ontvang en het selfs tuisgebaktebrood ontvang met ons aankoms! Die verblyf is uiters luuks en netjies en is uitstaande waarde vir geld. Ons sal definitief Moments Away Guesthouse aanbeveel en weer van gebruik maak.

Eddie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Gasvryheid en vriendelikheid uit die boonste rakke.

Die bestuur van Moments Away het mens uiters welkom laat voel en onverwags bederf.

Janis M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis M

Stunning venue with beautiful decor and excellent hospitality. Freshly baked bread in your room and warm and kind hosts.

On arrival you are warmly greeted by Annetjie and shown to your room, where you will find homemade bread and jams waiting for you to enjoy. The decor is very tastefully done and the attention to detail is visible from the moment you enter the guesthouse. Sitting outside and enjoying your tea whilst the wild rabbits hop around and Guinea Fowl put on a beautiful show, just made my day. Will definitely be going back when we are next in Bethal.

Peter R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

Safe, clean and extremely neat and tidy.

Annetjie, thank you very much. Fresh and hot home baked bread, cheese and jam were lovely surprises.Will definitely be back. Thank you very much.

Christo H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Goeie fasiliteite en gasvryheid.

5 Ster akkommodasie teen baie billike tariewe. Die ontvangs, met heerlike brood, was uit die boonste rakke. Ons kan Moments Away Guesthouse ten sterkste aanbeveel.

Zorika R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zorika R

Fantasties.

Ek wil eintlik 'n opstel en nie 'n resensie skryf nie. Daar is soveel wonderlike goed om oor Moments Away Guesthouse te sê. Kort opgesom: rustige, netjiese plaaswerf buite en binne; nie eers die mees kritiese gas sal kan fout vind nie! Die kliëntediens en verassings en waar jy kyk was die kersie op die koek!

Ettiene K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene K

Baie lekker en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Ons het al voorheen hier oornag en elke keer was baie lekker. Annetjie het ons baie welkom en tuis laat voel, dit is rustig en stil, mens kan ontspan en gesels, dit is ook nie ver van winkels af nie so as jy iets vergeet kan jy gou ry en gaan koop. Die plekkies is baie skoon en netjies.

Coligny B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coligny B

Alles en meer!

Soos al die resensies gesê het, het dinge gebeur en meer! Dit is soos 'n hotel, met persoonlike behandeling!

Marius S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Stil, vreedsame en rustige plek om te ontspan.

Ek het lanklaas so 'n ondervinding gehad. Die gasvrou kyk mooi na jou en gee aandag aan die fynste detail. Die kamer waar ek gebly het was skoon, netjies, toegerus en privaat. Die broodjie was natuurlik uit die boonste rakke en al die ander bederf was onverwags maar lekker. Ek wil vir seker weer terugkeer, maar dié keer vir 'n ontspanningsgeleentheid en nie werk nie sodat ek die gastehuis en omgewing meer kan waardeer en die heerlike stil plaas atmosfeer!

Lynette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Baie vriendelike, plattelandse gasvryheid.

Ons het baie lekker gebly, plek is baie mooi en netjies, alles wat mens nodig het met die rustigheid van die plaas minute van die dorp af.

Johan &; Bets B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan &; Bets B

DIt het alle verwagtinge oortref en die gehalte van verblyf en gasvryheid is onverbeterlik.

Van die oomblik wat ons ingestap het totdat ons gegroet het, het die verrassings nooit opgehou nie. Die keurigheid van dekor en meubliment asook die pragtige braai-area wat tot ons beskikking gestel was, is eenvoudig onverbeterlik. Die enigste negatiewe punt is iets waaraan die gasheer en -vrou weinig kan doen. Die paaie rondom Bethal is in 'n swakker toestand as wat ek al ooit in my lewe gesien en ervaar het.

William G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William G

Exceeded our expectations.

Lovely host - went the extra mile!

Niel T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T

Uitstekend.

Baie goed verwelkom deur Annetjie, sommer met 'n warm gebakte pot brood met alles wat daar mee saamgaan en 'n paar vars gebakte pannekoeke het goed gepas met die reën weer met my aankoms. Baie netjiese en groot eenheid en ook baie privaat. Annetjie het regtig die ekstra myl geloop om ons verblyf so aangenaam as moontlik gemaak. Die pad na die gastehuis was net as gevolg van die baie reën nie te goed nie. Ek sal enige tyd as ek weer in Bethal of omgewing is daar oorbly.

Thalita D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalita D

Een van die beste huise wat ek al besoek het!

Was deur vriendelike, hartsmense onthaal wat die ekstra myl gaan! Baie lekker blyplek gehad en die vars, tuisgebakte broodjie wat mens ontvang was, heerlik!

Vera W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera W

Pragtige plek om by oor te slaap.

Dankie aan Annatjie en al die moeite wat sy gedoen het. Die braai-area is wonderlik. Dankie vir die gebakte brood, konfyte en kaas. Die kamers is pragtig en het genoeg spasie om rond te beweeg. Dankie vir die goedjies in die yskas en die muffin op die dag wat ons vertrek het. Sal definitief vir ander aanbeveel.

Christopher B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher B

Great stay at Moments Away Guesthouse.

I arrived on my bicycle and was immediately made to feel at home. I really enjoyed the all the little extras. The food was good and the shower magnificent. Overall experience was great.

Anne-mart K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-mart K

Hier sal ek met graagte weer oorbly.

Annetjie se hartlike ontvangs laat mens dadelik welkom voel. Netjiese en keurige gemeubileerde eenhede spreek van styl en kwaliteit. Fyn detail was baie opvallend.

Neasa A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neasa A

Excellent.

Thank you very much for the awesome stay.

Theo K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K

Wat 'n wonderlike gastehuis, persoonlike aandag van die eienaar, hulle gaan uit hul pad om die verblyf so lekker as moontlik te maak.

Ek was aangenaam verras vanaf die oomblik dat ek die bespreking gemaak het. Ek het 'n persoonlike verwelkoming ontvang via WhatsApp, nie rekenaargegenereer nie. Toe ek by die gastehuis aankom, het ek 'n warm verwelkoming ontvang, die kamer gewys, dit is eintlik 'n klein woonstel. Wat my die meeste beïndruk het, was die vlak van kliëntediens, die klein dinge soos die varsgebakte brood, botter, kaas, seleksie konfyt in die kombuis. Ek het niks hiervan verwag nie, 'n sjokolade in die slaapkamer gevind, toe ek vertrek het, kry ek 'n warm drankie en 'n muffin vir die pad, in persoonlike verpakking, weereens die detail. Ek reis baie en bly by verskeie hotelle en gastehuise. Dit was die eerste keer dat ek hierdie werklike merkwaardige gasvryheid ervaar het.

Elmarie K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

'n Pragtige gasvrye gastehuis.

Die tuisgebakte plaasbrood op aankoms en ons koffie en muffins die oggend wat ons ry was so onverwags. Dit was so lekker. Die eenhede is mooi groot en netjies. Die kombuis het alles wat jy nodig het en nog meer. Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Baie dankie Annetjie.

Chanelle C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle C

Beste verblyf nog ooit!

Pragtige, gemaklike en netjiese selfsorgeenhede. Definitief die beste wat ons nog ooit by oornag het. Om te begin, Annatjie is 'n fantastiese gasvrou! Baie behulpsaam en baie vriendelik. Sy het ons 'n volledige toer van ons eenheid gegee met aankoms. Die eenhede is prentjiemooi, als op sy plek en skoon. Ons was omtrent bederf met ons verblyf. Het op ons kombuis se tafel 'n smullekker vars gebakte brood gehad met botter en konfyt, lekker cappuccino en sjokolades op ons bed saam met ons handdoeke, die gebruik van hulle pragtige binne-braai area, 'n wegneem koffie vir die volgende oggend, en geen problem met vroeë oggend uitklok nie. Vir ons as 'n verloofde paartjie was dit baie spesiaal en ons was kompleet bederf asof ons op 'n wittebrood was. (En ons was eintlik net vir besigheid in Bethal). Ek wil net 'n groot dankie gee aan Annatjie en haar man vir hulle wonderlike diens, gasvryheid en vriendelikheid. Ons het dit ten volle geniet en ek sal julle plekkie vir almal aanbeveel! Ons sal julle definitief weer sien!

Ronel K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Baie lekker en gemaklik gebly.

Ons as gesin het baie lekker gebly. Die vars gebakte brood en koffie was 'n wenner. Dit het gevoel asof ons by familie kuier en ons is warm en vriendelik verwelkom.

Coenie L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L

Absoluut ongelooflik. Vriendelike atmosfeer in 'n rustige omgewing!

Baie dankie. Die warm plaasgebakte brood met botter, kaas en konfyt en die wegneemkoffie en varsgebakte muffins was 'n verrassing. As jy jouself wil bederf, gaan na Moments Away Guesthouse.

Henriette B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B

A warm breakaway from the city rush.

A wonderful experience from the moment we met the friendly hostess. With our first step into our unit, the smell of freshly baked bread awaited us. The unit is beautiful, comfortable and, seeing that we went on a very cold weekend, nice and warm. We didn't even need an extra blanket for the cold weather! About 2 km out of Bethal, it was very quiet and peaceful but there was not a moment that we felt unsafe. Thank you Annetjie for your hospitality and even the takeaway package when we left on Sunday.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelweg, Vereenig Plaas, Bethal, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMjdhODVhLTBkNDUtNDRiZi04MjYxLTBjZmIzZjJlNDQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Davel Road, Vereenig Farm Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.443216012516 29.506343135479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang