Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mon Repos Guest Farm

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 6 Valencia, Bela-Bela, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dié luukse lodge lê aan die voorheuwels van die pragtige Waterbergreeks in die hartjie van die Afrika-bosveld.

Repos Guest Farm is 'n eksklusiewe lodge wat 'n maksimum van 57 gaste kan akkommodeer. Ons bied hartlike gasvryheid en superieure 4-ster-verblyf en -diens. Mon Repos Guest Farm is 8 km buite die beroemde Bela-Bela (Warmbad) in die Limpopo-provinsie geleë, slegs 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria.

Elkeen van die luukse kamers beskik oor lugversorging, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Ons verblyf bestaan uit 3 gesin-eenhede, 'n dubbel-suite wat oor die swembad uitkyk, 3 binnenshuise suites wat elkeen 'n agterdeur na buite het, sowel as een selfsorghuis wat absoluut privaat is. Ons standaardkamers beskik oor waaiers, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Ons het 8 2-enkelbedkamers, 2 gesinskamers (slaapplek vir 4) en 4 tripelkamers (slaapplek vir 3). 'n Ten volle toegeruste kroeg met 'n grootskerm-TV vir alle sportgeleenthede is beskikbaar.

As jy op soek is na die ideale plek om te ontspan, rustig te wees en vanuit jou gejaagde, daaglikse lewe te ontsnap, hoef jy nie verder te soek nie - Mon Repos Guest Farm bied luukse verblyf en fantastiese gasvryheid!

Ons vriendelike en gekwalifiseerde personeel sal aan al jou behoeftes voldoen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Erf 6 Valencia, Bela-Bela, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mon Repos Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 6 Valencia, Bela-Bela, Waterberg, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkMDQ1OWEyLTM2YTEtNDYxMS1iY2UyLTQ4ODhmMjA5ODA3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Plot 6 Valencia Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.0575 28.459444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang