Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monaco Gardens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Monaco Gardens
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anecia A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anecia A

Fantasties.

Manaco Gardens was baie baie lekker, sal vir seker weer gaan. Monaco Gardens was baie mooier as op pics, was pragtig.

Helena J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Netjies, skoon, gemaklik, gerieflik, lekker geslaap!

Ons is voor ons verblyf al verwelkom deur die eienaar. Sy het vroeg vroeg kontak gemaak en al die nodige reelings en addisionele inligting van die Strand met ons gedeel. Met aankoms was ons in persoon verwelkom, die sleutels is oorhandig en die eienaar het ons gewys wat is waar. Die eenheid is netjies en al die nodige toerusting in die kombuis was daar om gemaklik te kan bly. Die ligging is uitstekend en ons kon stap na waar ons wou wees, die strand, eetplekkies ens. Die see uitsig vanuit die woonstel is pragtig! Die eienaar is akkommoderend en 'approachable', ons kon haar enige tyd kontak vir vrae. Ek sal beslis weer gaan kuier.

Jonathan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S

Beautiful view! Comfortable and relaxing unit! Great hostess!

What a lovely apartment right across Beach Road from the beach! The apartment is well furnished and supplied with all the necessities of a home away from home. The unit is very secure with underground secure parking and limited access to the unit. During my stay, I could not get over the view and listening to the waves as I slept or worked. It was truly a relaxing stay. The host was very hospitable from our first contact through check out. I will definitely consider the accommodation the next time I am in Cape Town or when I come with my family. I highly recommend the host and the accommodation to anyone wanting a comfortable and reasonably priced stay in Strand.

Jeffrey V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey V

Lekker! Asemrowend!

Die vakansie was baie lekker en die uitsig is asemrowend. Die woonstel is baie netjies en veilig. Gerieflik geleë om te stap na eetplekke. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en enige tyd terugkeer.

Julie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie N

Perfect.

Oh what a pleasant stay it was, greatly located. I loved everything about it, all well organized.

Albert K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K

Lekker.

Baie lekker en gerieflike plek, sal dit aanbeveel.

Beanka K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beanka K

Puik, asemrowend, gerieflik en groot bederf!

Ligging (daar is nie beter nie)! Views (amazing)! Fasiliteite (lekker bederf en heerlike plus punte)!

Jezelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jezelle B

Ongelooflike goeie ervaring!

Tannie is 'n dierbare mens! Ons het so lekker gebly! Die woonstel het die mooiste see-uitsig en is naby alle winkels. Ons gaan beslis weer daar kuier!

Monaco Gardens se terugvoer

Was so nice om jou te leer ken Jezelle! Volgende keer gaan drink ek en jy koffie by Pijamis&Jam!(-:

Monaco Gardens
Lynette T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T

Goeie waarde vir geld en mens voel gou tuis.

Baie lekker gebly. Die plek was mooi skoon en het al die fasiliteite wat benodig word. Die uitsig is fantasties. Eienaar is baie hulpvaardig en verskaf baie inligting. Baie sentraal gelee aan eetplekke en winkels. Sal weer daar gaan bly.

Schalk G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk G

Baie dankie, dat jy ons op hoogte gehou het met reelings ens.

Gerieflik naby die strand, netjies.

Simon D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D

Uitstekend, bai enetjies en baie goed geleë.

Die eienaar was baie behulpsaam. Die woonstel is loopafstand van die winkels. Die uitsig oor die strand en see is van die beste.

Ubre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ubre D

Sal beslis weer daar bly, veilig, netjies en alles wat mens mag benodig was in die eenheid.

Patricia het uit haar pad gegaan om als vir ons te wys. Baie netjies en mooi. Sal dit beslis aanbeveel.

Michael G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Die woonstel in goeie ligging en baie netjies.

Die woonstel is baie netjies en is soos foto's op advertensie.

Amanda J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J

Presies waar ons wou wees en wat ons wou hê. Pragtige uitsig.

Woonstel was gemaklik en nie beknop met 3 mense nie. Uitsig is pragtig en ligging presies reg. Almal wat ons in gebou teegekom het was baie vriendelik. Eienaar en seun was van begin in aanraking met ons en dit sit mens tot rus. Sal die woonstel aanbeveel vir enige iemand.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 133, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60c4c5a0f66697d290b073c4aad665cd17c74739a1bed228f701a0dee2010ca6cba3ed146e6e5d2d815f219c6a684b3e7623?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 14 5 1 5 133 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113452314525 18.822433948517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang