Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monash Guest Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Susan N
1 nag
5.0
Jul 2024

Was baie gerieflik. Baie gerieflik. Skoon kamers en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monash Guest Inn
Monash Guest Inn
My favourite people

Geraldine L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie behulpsaam en vriendelik en netjiese plek. Baie behulpsaam netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monash Guest Inn
Monash Guest Inn
We appreciate your business. May God bless you.

Living Ball N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Vinnige kuier wat baie aangenaam was. Lekker gebly dankie, goeie en vriendelike ontvangs, hope veilige parkering, skoon met reuse badhanddoeke en klein handdoekies vir hande en hare. Alles werk, en die stort lek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monash Guest Inn
Monash Guest Inn
Liewe Frana, Baie dankie. Ons probeer met alle middele om ons kliënte tuis te laat voel. Groete Connie

Susan N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Rustig. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Omgewing is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mafoko M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We get proper service. We had a great time there and getting proper service, like Monash is the best we are coming back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monash Guest Inn
Monash Guest Inn
Dear Sesi, We enjoyed having you around and hope to see you soon

Louise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Fantastic clean accommodation. Bed was awesome. Pleasant and very welcoming staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Monash Guest Inn
Monash Guest Inn
Dear Louise, Thank you and we enjoyed having you around. Hope to see you once again! Have a blessed day ahead

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monash Guest Inn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jordaanstraat 17, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ed6a4a8141843ae31d12d8e4d9854645d993422deba84e6303330840300ea051b34c66546da6067374718c65c49c898f7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 17 Jordaan Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.59602 27.40388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang