Moncrieff Manor
Beskrywing
Dié eenhede is ruim en luuks en het ’n kombuisie. Elke eenheid beskik oor ’n koningingrootte-bed met perkallinne, ekstra kombers en oorgenoeg kasspasie. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, handdoeke en verhitte handdoekreling. Daar is ook lieflike seep, room, toiletwaresakkie en lyfseep. Die kombuisie het ’n tee- en koffieskinkbord, yskassie, Snappy-sjef, mikrogolfoond, potte en breekware. Die eenheid spog met ’n uitsig oor die strandmeer en daar is ’n 32"-TV met sekere DStv-kanale asook WiFi. Harmony kan met Adolphus and Helen gekombineer word wat ’n gesinseenheid vorm. Helen kan met Adulphus en Harmony gekombineer word wat dan saam ’n gesinseenheid vorm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inklok na-ure moet vooraf met bestuur gereël word.
'n ID of paspoort word benodig met inklok.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders onder 12 jaar word ook nie toegelaat nie.
Ontbytopsies is ook beskikbaar teen ’n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim, luukse ateljee met klein kombuisie. Gratis WiFi, kwaliteit beddegoed, luukse koffie-/teestasie, mikrogolfoond, yskas, kroegie, haardroër, bouquet satelliet-TV, asemrowende uitsig oor die strandmeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Huisreëls
Inklok na-ure moet vooraf met bestuur gereël word.
'n ID of paspoort word benodig met inklok.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders onder 12 jaar word ook nie toegelaat nie.
Ontbytopsies is ook beskikbaar teen ’n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Adolphus is 'n selfsorg-eenheid en beskik oor 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met ’n stort en toiletware. Daar is ’n volledig toegeruste kombuis met ’n mikrogolfoond, ketel, breekware, potte en Snappy-sjef. Daar is ’n TV met seker OVHD-kanale asook WiFi. Die kamer bied ’n fantastiese uitsig en ’n stoep met stoele. Die kamer kan ook met Harmony en Helen gekombineer word wat ’n gesinseenheid skep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Inklok na-ure moet vooraf met bestuur gereël word.
'n ID of paspoort word benodig met inklok.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders onder 12 jaar word ook nie toegelaat nie.
Ontbytopsies is ook beskikbaar teen ’n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Emu ’n ruim en luukse B&B-kamer. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, handdoeke en verhitte handdoekreling. Daar is ook lieflike seep, room, toiletwaresakkie en lyfseep. Die beddens kan in ’n koninggrootte-bed op versoek omskep word. Daar is ’n koffie-en teeskinkbord, yskassie, wynglase en haardroër. Die eenheid het ’n standmeer-uitsig en daar is ’n TV met OVHD-kanale asook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Inklok na-ure moet vooraf met bestuur gereël word.
'n ID of paspoort word benodig met inklok.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders onder 12 jaar word ook nie toegelaat nie.
Ontbytopsies is ook beskikbaar teen ’n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Magnolia en Paquita is ruim en luukse B&B-kamers. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, handdoeke en verhitte handdoekreling. Daar is ook lieflike seep, room, toiletwaresakkie en lyfseep. Magnolia het ’n haardroër en ’n koningingrootte-bed met perkalelinne, ekstra kombers en oorgenoeg kasspasie. Daar is ’n koffiestasie met ’n tee- en koffieskinkbord, yskassie, wyn- en waterglase. Die eenheid spog met ’n uitsig oor die strandmeer en daar is ’n 32"-TV met sekere DStv-kanale asook WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Inklok na-ure moet vooraf met bestuur gereël word.
'n ID of paspoort word benodig met inklok.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders onder 12 jaar word ook nie toegelaat nie.
Ontbytopsies is ook beskikbaar teen ’n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgerylaan 45, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang