Monkey Valley Lodge
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marine-rylaan 227, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Monkey Valley Lodge kyk uit oor 'n rustige vallei waar die ape en muishonde kaperjolle maak. Die lodge is in Ocean View, Bluff, lekker naby die Ansteys-strand geleë.
Monkey Valley Lodge beskik oor 'n tweeslaapkamerwoonstel, 'n ateljeewoonstel en 2 rugsakreisigershuisies. Die woonstelle beskik oor lugversorging, koffie- en teemaakgeirewe, TV's met DVD-spelers, en gaste het toegang tot selfsorggeriewe. Die rugsakreisigershuisies het elk ook 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Gaan swem lekker in die swembad, sonbaai op die dek of kuier om die braaivleisvuur. Boonop is Monkey Valley Lodge gerieflik binne stapafstand vanaf winkels en kitskosrestaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 227, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Monkey Valley Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marine-rylaan 227, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal