Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Mont d’Or Clarens

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 932 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf die Clarens Golf Estate.

Die 24 kamers is deftig ingerig en het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n plasma-TV en kamerdienste. Vir 'n intieme aandete vir 2, 'n internasionale konferensie vir 100 verteenwoordigers, 'n koninklike bederf by die Mont D'Or Spa of 'n teemaaltyd in ons deftige restaurant, bied Mont D'Or wêreldklasdiens. Gaste word altyd op die hande gedra.

Dié hotel is net 3 ure vanaf Johannesburg en Bloemfontein, en 4 ure vanaf Durban.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Thinus G
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf by Mont d'Or word absoluut aanbeveel. Die hele hotel getuig van klas. Dekor is stylvol en beddegoed is van kwaliteit. Die uitsig is asemrowend...
Sien meer
Apr 2025
Tharina P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjiese en lekker snoesig. Heerlike verblyf en vriendelike diens. Die ontbyt was heerlik en die Melkkos 'n baie lekker verrassing.
Jun 2024
Jani V
Saam met lewensmaat
5.0
Eerste keer wat ons in Clarens bly, sal weer hier bly. Ongelooflike diens. Baie vriendelike staf. Het heerlik gebly.
Mrt 2024
Morne C
Saam met lewensmaat
4.8
Ons sal Mont d'Or Clarens beslis kan aanbeveel. Die verblyf was baie goed.
Sep 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
4.6
Moeite loos, fantasties. Fantasties! Diens briljant - sonder om oorweldigend te wees. Inboek en uitboek was moeiteloos en maklik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jordan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 136

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mont d’Or Clarens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 932
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 932
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siaz Oosthuizen-laan 502, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGW5L6KIVLF2fjU3tIFaK73v0QDwYtNOlaQm1Q5JE2azBXwpUj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 932 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 502 Sias Oosthuizen Lane Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.502835871009 28.420466589949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011