Mont d'Or Clarens Unit 8
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sias Oosthuizen-laan, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mont d'Or Clarens Unit 8 is 'n selfsorgkothuis oorkant die Mon't d'Or Hotel in Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin en bied maklike toegang tot al die besienswaardighede en doendinge in dié pragtige dorpie.
Die kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 3 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nikita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 135
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Sias Oosthuizen-laan, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sias Oosthuizen-laan, 8 Drumrock Village, Clarens, 9707, Vrystaat