- 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 502 Sias Oosthuizen Lane, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in Clarens met skilderagtige uitsigte oor die berge en slegs 2 km se ry vanaf die Clarens Gholflandgoed, is Mont d’Or Hotel Clarens 'n luukse hotel wat Franse ouwêreldse sjarme kombineer met elegansie, gemak en bekende gasvryheid.
Die 24 klassiek gemeubileerde kamers en suites is almal toegerus met plasma-TV's en diskrete kamerdiens. Of die geleentheid nou 'n intieme aandete vir 2, 'n internasionale konferensie vir tot 100 afgevaardigdes, 'n koninklike bederf by ons Mont d'Or Dagspa, of 'n middagtee in ons klassieke restaurant is, Mont d’Or Hotel Clarens sal persoonlike aandag en wêreldklas diens verseker.
Mont d’Or Hotel Clarens is ideaal geleë net 3 uur vanaf Johannesburg en Bloemfontein en 4 uur vanaf Durban.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jordan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 140
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 502 Sias Oosthuizen Lane, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Mont d’Or Hotel Clarens het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
502 Sias Oosthuizen Lane, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang