Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Ben G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende keuse met rustigheid. Baie netjies en gasheer baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige uitsig en baie lekker blyplek met grasdak, groot stoep en braaigeriewe. Eenheid is baie goed toegerus met meer as wat mens nodig het. Sal sterk aanbeveel as jy wil wegkom van besige lewe en lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiekus M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Goeie verblyf met 'n baie rustige plaasatmosfeer. Ons het in die Plaashuis gebly. Die ligging is ideaal as jy die omgewing wil verken en ons kon geensins fout vind met die verblyf nie. Ons is vriendelik ontvang deur Mark en die honde. Mark het heeltyd seker gemaak dat niks skort nie. Ons kan definitief Mont Plaisir aanbeveel, selfs vir 'n verlengde verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Pragtige natuuromgewing, sielsrustig. Mont Plaisir is regtig 'n plesier, omring deur pragtige berge en ongelooflike sonsondergange. Die aande is maar koel in Juniemaand, maar die groot sitkamer met heerlike warm kaggelvure en vriende-geselskap maak dat mens nie bed toe wil gaan nie. Maar die elektriese komberse op die beddens roep jou uiteindelik vir 'n heerlike, snoesige slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

'n Pragtige uitsig van die Chalet af, vriendelike gasheer, ons het dit baie geniet. Die gastehuis is basies geleë op 'n plaas, so jy ry 'n enkelspoorpaadjie tot by die huis. Dit sukkel so bietjie as jy 'n kar het wat nie gebou is vir 'n hoë grond gaping nie, maar as jy stadig ry is dit okay. Die geriewe is perfek, die uitsig pragmooi, Mark is baie vriendelik, Genghis wil net speel. Ek en my vrou het so lekker ontspan, weg van die stad se geraas af, ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ramdilip Kumar N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Fantastic. The owners have 8 cute and hyper-friendly dogs. The stay was fantastic, with beautiful views and stunning scenery. The only drawback we encountered was the lack of nearby neighbours. It would have been preferable to have a couple of people around, considering ours was the only cottage with two more uphill in the entire 200 hectares. Despite this, our stay was enjoyable. However, it became a bit concerning at night when we realized we were alone in a very dark environment, especially if you happen to be there alone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2023

Uitstekend, lieflike uitsig. Ons het regtig vreeslik lekker gebly en was baie vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Donovan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

What an awesome central spot to explore the Fouriesburg and Ficksburg area. We had a fabulous time over the Cherry Festival weekend at this gem of a spot. Lots to do and experience. Close to all the necessary amenities and restaurants. Easy to get to Clarens, Ficksburg and Fouriesburg. Would definitely recommend Mont Plaisir Guest Farm to anyone looking for a quiet getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Heerlike naweek. Mooiste uitsig en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Our extended family holiday was comfortable and cosy. Amenities were great, and the hosts warm and welcoming, going above and beyond in order to make our stay comfortable and memorable. A lovely location close to many sights. Peaceful and relaxing place to get away from city bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

A wonderful breakaway from the city! We stayed in the field cottage which was clean and cosy. Will definitely recommend it to those who are looking for an escape from busy city life. The hosts are very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 121

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Station-weg, Mont Plaisir Gasteplaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7adf8a378736b215de1483e40c17931ecd1b6ea5e94cfa694e4c5917dd2e9ba1f14142d835053d3bec706285036a136519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 118 5 1 5 Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.590927887504 28.1710262876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang