Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Rouge Cottages

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mont Rouge Cottages is op 'n vrugteplaas en hierdie verblyf is sedert 1928 in die familie. Hierdie plaas spog met bekoorlike kothuise, 'n uitvoervrugtehuis en 'n trou-venue.

Dié selfsorgkothuise is langs die rivier, ruim, volledig toegerus en spog met asemrowende berguitsigte. Die kothuise is prakties ontwerp en smaakvol versier. Beddegoed, handdoeke, tee, koffie, suiker en melk word voorsien.

Elke kothuis spog met sy eie houtvuurwarmbad en buitebraai-area. WiFi word voorsien.

Hierdie verblyf is afhanklik van die tradisionele kragnetwerk, maar maak ook van sonkrag en batterye gebruik. Indien Eskom vir twee dae onderbrekings ervaar en daar nie genoeg son is nie, kan daar wel 'n kragtekort wees.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad wat soos 'n dam lyk met water wat vrylik vloei na en van die rivier. Dit is ideaal vir gaste wat lekker in die somermaande wil afkoel. Gaste kan dit ook gebruik as verfrissende kouewater-skokterapie vir seer spiere.

Hierdie verblyf is net 12 km vanaf die dorp en maak dit maklik om inkopies te doen. Die omliggende area spog met uitstekende wynplase wat gaste kan verken. Daar is ook fietsry- en hardlooproetes om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Blanche V
Gesin met tieners
5.0
Went for a wedding with family and stayed the weekend, will definitely recommend to all. The views are amazing! Waking up to the sound ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Rieyaan N
Saam met lewensmaat
5.0
The most romantic little cottage getaway. Amazing place. Awesome service. The most beautiful cottage and setting, hot tub right next to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Carmen W
Saam met vriende
5.0
An absolute treat. I stayed the weekend with friends and it was such an amazing time. The accommodation is beautiful, fully equipped an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely weekend away! We had a fantastic weekend! It was so beautiful! The location, the cottage and the service were fantastic! Will be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lucia P
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely breathtaking getaway. I stayed at Mont Rouge Cottages with my family and our kids. It was beyond beautiful, the view, the se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mont Rouge Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkstroomweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bcb2f2e79a48456a59eeeb7b564eae1806c38e58c1f6e9d3571d983336c40bb0b12e2f074730f6fdffa0c2459dad85d231a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Sterkstroom Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.189534625735 19.16339635849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang