Montagu Manor
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 28, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Montagu Manor is 'n gasvrye, veilige B&B in Montagu en bied verblyf in 'n opgeknapte Victoriaanse herehuis wat perfek is vir 'n rustige wegbreek.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV en volle DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die eetarea in die herehuis waar hulle soggens 'n smaaklike Engelse ontbyt kan geniet.
Verder het gaste 'n aparte ingang en toegang tot veilige parkeerplek. Daar is plaaslike winkels en restaurante in die omliggende area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wikkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Piet Retiefstraat 28, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Montagu Manor het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retiefstraat 28, Montagu, 6720, Wes-Kaap