Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montague 4 Seasons

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Melaney K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ontspanne en gerieflik. Beslis. Die plek is goed toegerus vir gerieflike verblyf. Dit is baie netjies, en die ontvangs was bedagsaam. Die gronde is goed versorg. Die ligging is goed om die dorp te voet te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

‘n Bobaas blyplek. Montague 4 Seasons is ‘n heerlike en gerieflike blyplek. Daar is alles wat mens nodig het en nog meer. Ons gasvrou het ons hartlik ontvang en bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie. Bly jul het lekker gekuier. Hoop ons sen mekaar gou weer. Vriendelike groete

Annerie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige, gerieflike eenheid met goeie ligging en vriendelike, gasvrye ontvangs. Ons het heerlik gebly! Die eenheid is pragtig, gerieflik en ruim met goeie WiFi en veilige parkering. Die eenheid is stapafstand van meeste besienswaardighede en daar is 'n splash pool om in af te koel na 'n dag se rondstap. Die gasvrou is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u fantastiese terugvoering. Waardeer dit regtig. Sal ook vir Mriam sê. Vriendelike groete Carina

Moenier M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful. My wife and I really enjoyed ourselves at the beautiful 4 Seasons. We will definitely be back. Thank you, Carina and staff, well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Thank you so much for the compliment. Kind regards, Carina and Miriam.

Amelia S
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Beste vakansie ooit. Ja beslis puik diens ontvang van Carina af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u kompliment. Waardeer op reg. Was ook baie lekker om julle as my gaste te kon hê. Vriendelike groete Carina

Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely fantastic. What a fantastic little cottage, with beautiful decor, spotless and modern. This is a gem of a place and certainly a must to visit again. The owner was absolutely phenomenal, kind and helpful and even suggested that we book out later on the Sunday as she was not expecting any guests that day. Highly recommend. Loved staying in the middle of the town and walked along the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u fantastiese terugvoering. Ek en my meisie waardeer dit regtig. Hoop ek sien u gou weer. Vriendelike groete

Sonja P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly, baie netjies en skoon, goed geleë en veilige parkering! Ons het ons kort verblyf baie geniet! Carina is baie vriendelik en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u kompliment. Waardeer op reg.

Garyth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing, and absolutely amazing. An amazing, tranquil hideaway in the middle of Montagu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Hello Garyth, Thank you for your nice review. We appreciate it very much. Sorry I was not here to meet you. Kind regards, Carina

Christiaan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie beïndruk! Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Montague 4 Seasons
Baie dankie vir u positiewe kompliment. Waardeer baie. Vriendelike groete Carina

Lucas D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie vriendelike mense. Veilig, skoon, netjies. Baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuEBhuB2TQBHwK2HsTIhybbrWR9QjYkvweuJNYBR8ZBCO7g0cdh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 56 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.786841 20.122608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang