Montague 4 Seasons
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Montague 4 Seasons bied 3 selfsorgkothuise in 'n lieflike privaat omgewing in sentraal Montagu. Die kothuise is stapafstand vanaf bekende historiese monumente, museums en 'n wye verskeidenheid ou argitektoniese geboue asook restaurante.
Die kothuise is in 'n pragtige tuin geleë waar jy kan ontspan en die vars lug en die rus en vrede wat dié dorpie in oorvloed bied en waar die voëls jou soggens sal wakker geniet, geniet. Elke kothuis beskik oor een of twee slaapkamers, badkamer, sitarea en volledig toegeruste kombuis. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek, sonverhitte plonspoel en braaigeriewe. Hout en braaitoerusting word voorsien.
Gaste word met aankoms verwelkom met vars vrugte, melk in die yskas, vars beskuit, koffie, tee, suiker en selfs 'n bottel muskadel of 'n bottel yskoue witwyn.
Ander doendinge beskikbaar in die Montagu-omgewing sluit in die Montagu-warmwaterbronne wat 3 kilometer van die dorp af geleë is, veilige staproetes, perdry, rotsklim en bergfietsry. Gaste kan ook wynkelders, die Montagu Droëvrugte-fabriek of die Saterdagmark oorkant die Montagu-toerismekantoor besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Montague 4 Seasons het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bath-straat 56, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang