Montarie Guest Accommodation
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë.
Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n yskassie , tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en 'n TV met Openview kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Heilsame ontbyt word op versoek bedien. Ekstra slaapplek vir kinders onder 12 jaar kan op versoek gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
LET WEL: SLEGS KLEIN TROETELDIERE SAL OP VERSOEK TOEGELAAT WORD TEEN N FOOI VAN R250.00 PER DIER.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marie
Emmerenthia ...
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Montarie Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naudestraat 50, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: