Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MonTQ Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Megan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lovely, comfortable and convenient. Lovely, comfortable and convenient. We stayed over for one night. The staff were friendly and the owner was also kind enough to do some washing for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie gerieflike netjiese gastehuis. Baie lekker oorgeslaap en geëet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker gebly en ideaal vir oornag. Baie aangename en hulpvaardige personeel. Heel lekker gebly. Sou 'n klein tafel vir ligte ete binne verkies het. Binne loopafstand van middedorp, hotel, en restaurante. Sal weer hier oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing. Will definitely stay here again. Although for only 1 night, sadly, the accommodation was stunning. Aircon, WiFi, splash pool. Clean, fresh white linens. Gift shop with beautiful items.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gasvry, vriendelik, waarde vir geld, rustig en lekker! Baie dankie vir die gasvryheid! Ons het 'n wonderlike tyd gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Very good stay. Excellent budget accommodation, very pleasant staff and a lovely pool in which to cool off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrei D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie vriendelike personeel wat ons laat welkom voel het. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Het lekker gekuier, was goed geleë. Skoon en netjies met vriendelike, hulpvaardige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William F
1 nag
5.0
Nov 2024

Most enjoyable. One night stay. Excellent all round.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 46, Montagu, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9nXGsqOzprQMCmUqknynbHuOGVGGsKewHI6rqsZxqW716NpQSD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 190 5 1 5 46 Long Street Montagu 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.789210328112 20.121634304524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang