Montusi Self-Catering Cottages
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 440R1 296 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Montusi Self-Catering Cottages is op die stil 1000 hektaar-grootte Montusi Landgoed, 'n bewarea in die Noordelike Drakensberg in KwaZulu-Natal geleë, naby die Royal Natal Nasionale Park en Alpine Heath, die Cavern Bergoord en Hlalanathi. Die landgoed het lieflike geriewe en selfsorggaste het toegang tot 'n swembad, begeleide staproetes, duidelik gemerkte paadjies, voëlkyk, 4x4- en bergfietsroetes, en perdry.
Verblyf is in 5 grasdak-selfsorghuise wat apart van die Montusi Mountain Lodge geleë is, beskikbaar. Elke kothuis het sy eie en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea en 'n stoep met braaigeriewe. Elke kothuis het ook 'n uitsig op die Drakensberg se Amfiteater, 'n Wêrelderfenisgebied, so gaste sal die natuurprag van hul kothuise af kan geniet.
Sedert Junie 2000 bied die Carte-gesin gaste die geleentheid om die vryheid van die Drakensberg te ervaar. Hierdie gesin glo aan die bewaring van die Noordelike Drakensberg en het ooreenkomstig opgetree om die indringer wattelbome uit te haal en inheemse bome en woude aan te lê, sodat die inheemse voëls en diere kan terugkeer. Hierdie etos het die bergribbok, vaalribbok, bosbok en die skaam eland na hierdie area, eens die tuiste van Boesmans, laat terugkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lindsay Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 144
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Montusi Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montusi Estate, langs die D119, Noordelike Drakensberg, 50 km vanaf Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang