Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi Bly

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

liesbeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 117 resensies vir Mooi Bly
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elsje K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje K

Rus vir jou siel.

Heerlik gebly, baie rustig en die mooiste sonsondergange!

Dena L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dena L

Secluded serenity: a tranquil retreat at Merlot Cottage.

What a charming and impeccably furnished cottage! Its secluded location, overlooking the dam with other cottages tucked away behind Merlot Cottage, ensures absolute privacy. Our search for tranquility, serenity, and a conducive work environment led us here, and we were not disappointed. The reliable WiFi and smart TV, ready to connect to our favorite apps, cater perfectly to our needs. The bed is luxuriously comfortable, and the kitchen is fully equipped. Additionally, the bathroom is spacious, boasting a lovely hot shower with good pressure. Adding to the enchantment, two lovely ponies gracefully graze around the dam and in front of the house, safely behind a fence. We felt secure and safe both within the cottage and outside. I could easily extend my stay and will certainly come back for a midweek retreat focused on work.

Mooi Bly se terugvoer

Thanks . Looking forward to welcoming you again!

Mooi Bly
Hesta L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta L

Rustige plaas atmosfeer. Uitstekende waarde.

Het baie lekker gebly. So rustig en het die swembad baie geniet. Sal beslis weer bespreek. gaan uit haar pad om te help.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elmarie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Oornag verblyf.

Baie oulike plekkie met pragtige uitsig. Het net bietjie ongemaklik gevoel toe die eienares ons van al die inbrake in motors en rondloper/kwaaddoeners daar vertel het. Behalwe vir dit het ons lekker gebly, net een aand ongelukkig, maar baie mooi.

Mooi Bly se terugvoer

Hi Elmarie, ja, ek noem graag dat my gaste niks in hulle karre moet los nie. MooiBly voel so lekker en rustig en wanneer daar iets weg raak, soos wat dit oorals in ons pragtige land kan gebeur, is dit glad nie lekker. 99 keer gebeur daar niks nie (het vorige week nog gaste gehad wat met skuifdeure oop geslaap het om die geluid van die paddas, Kaapse ooruil en naguiltjie te hoor....) maar 'be safe than sorry' is maar een van die dinge wat ek noem, en dan is dit elkeen se besluit.

Mooi Bly
J-j P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J-j P

Ons was 'n gesin van 4 wat by Mooi Bly gebly het, daar was meer as genoeg spasie.

Perfekte sentrale ligging sou jy kies om ander dorpies te besoek, veilig met nagwagte wat patroleer, uiters vriendelike gasheer, mooi buite braai area met lekker kuiergeriewe, lekker skoon en koel swembad om van die Paarl se hitte te ontduik. Ons het dit grootliks geniet en sal definitief weer by Mooi Bly tuisgaan.

Mooi Bly se terugvoer

JJ, ek is 'n gasvrou
Sien uit om julle weer te sien! Groete, Liesbeth

Mooi Bly
Henk B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Ons sal Mooi Bly beslis aanbeveel.

Ons het ons verblyf geniet en is vriendelik ontvang. Ons sal Mooi Bly vir enige reisende gesin aanbeveel. Die swembad was 'n welkome lafenis.

Pieter J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Ontspannend, gasvry en 'n tuiskom-gevoel.

Die huisies is gemaklik en die lieflike plaasatmosfeer en diere het ons onmiddellik gehelp om te ontspan. My kinders het heerlik geswem en daar is nie 'n beter gasvrou nie. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Bennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Mooibly is weer uitstekend.

Baie lekker ligging met naggeluide van paddas, naguiltjies en ook die Gevlekte ooruil. Baie netjies, skoon en lekker om daar te bly. Liesbeth is baie gasvry en ons sal weer daar bly.

Sarel J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J

10 uit 10.

My ouers het vir 'n week daar gebly en hulle wou nie weer terug huis toe kom nie. Liesbeth is 'n besonderse gasvrou en sy het moeite gedoen met my ouers. Die verblyf was skoon en netjies en die omgewing is pragtig en veilig. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Marina F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Skoon, netjies en plaasatmosfeer.

Gerieflike huisie met alles wat jy nodig het, pragtige plaasomgewing met 'n dam en 'n swembad. 15 minute se ry en jy is die Paarl se hoofstraat.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie vir die sterre. Dis seker die manne wat so baie gelukkig was.

Mooi Bly
Grantham F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham F

Peaceful!

Tranquil at the water's edge.

Mariska C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C

Fantasties!

Wat 'n pragtige plek in Paarl. Die plaas is so mooi met sy diere en natuurskoonheid en die akkommodasie is 10 uit 10. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons kuiertjie so spesiaal te maak. Ons sal definitief weer teruggaan en sal definitief Mooi Bly aanbeveel vir al ons familie en vriende.

Sheryl P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl P

Absolutely stunning.

We thoroughly enjoyed our stay at Mooi Bly, not only is it situated on a stunning wine farm but there are horses and goats we could feed, beautiful geese and farm dogs that are very friendly. We enjoyed our nights sitting around the cozy indoor fireplace and our days outside roaming around the picturesque farm taking in all the beauty. Mooi Bly also offers a lovely educational wine tour and tasting on the farm which we thoroughly enjoyed. Thank you Liesbeth and family for your warm welcome. We will definitely be back.

Trudie F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie F

Top class host.

Liesbeth was the ultimate host! With all the info beforehand (Eskom loadshedding incl) and during our stay as well as Monday morning exit with the road being washed away. The cottage is beautiful and cosy and so neat. Will be back to enjoy the farm and surrounding as it was raining heavily. Thank you, Liesbeth for the extra firewood and your fantastic welcoming. Regards

Edgar S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar S

This location is really perfect! So ideal for relaxation and getting in touch with nature.

This is surely good value for money.

Antonie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie B

Uitsonderlik.

Baie mooi met uitsonderlike diens.

Judith D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith D

Gerieflike verblyf en gasvrou was baie vriendelik.

Gerieflike oorbly-akkommodasie vir een nag. Pragtige tuin en lieflike omgewing. Ons tyd was beperk en kon ons dus nie die area behoorlik verken nie en terselfdertyd het die reen ons ook binnenshuis gehou.

Alta J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Rustige area, vriendelike ontvangs, netjese akkomodasie.

Ons het hier oorgebly om die omliggende omgewing te verken en dit was heerlik om terug te keer na "huis" en in die swembad te gaan afkoel. Die akkommodasie is ruim en baie netjies en die eienaars is baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie. Meer as welkom enige tyd.

Mooi Bly
Bennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Ons het 'n mooi plek gesoek naby Paarl om vandaar na plekke in die Skiereiland te gaan.

Al die huisies by "Mooi bly" is uitstekend. Dit is ver genoeg van mekaar sodat ander besoekers vêr weg is en mens heeltemal privaat is. Daar is baie diere en voëls. Die huisies kyk uit op 'n mooi dam met ganse en dobbertjies. Ons was verras en sal weer daar gaan bly. Mooi bly is vir my baie beter as al die ander plekke waar ons die afgelope paar jaar tuis gegaan het.

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie Bennie vir die gevleuëlde woorde.

Mooi Bly
Shirley H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley H

Rustic, beautiful accommodation.

Linen and shower taps can do with an upgrade.

Mooi Bly se terugvoer

Thank you Shirley. it was a pleasure to accommodate your group.

Mooi Bly
Mini L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mini L

Good.

Wonderful venue. Great owner. Lovely swimming pool. My only concern is we would have liked more privacy between bedroom and bathroom.

Mooi Bly se terugvoer

Thank you. It was lovely to have you and all friends at MooiBly.

Mooi Bly
Lesley I - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley I

Lovely, quiet setting.

Very convenient for both Wellington and Paarl, functional and comfortable.

Cheri V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri V

Rustige wegbreek op die wynplaas.

Baie cosy kothuis, mooi scenery en rustige atmosfeer op die wynplaas. Heerlike wyn op die plaas! So hoef nie ver te gaan nie.

Stephanie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W

Perfect getaway!

We have stayed at MooiBly a few times now, and it never disappoints! Super laidback, a perfect getaway from the City. Liesbeth truly goes out of her way to ensure that her guests are well looked after. Highly recommended.

Francois T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Heerlik gekuier en uitstekende waarde vir geld.

Ons was 'n groep van 5 mense en het heerlik gekuier. Die fasiliteite is goed en niks was te veel moeite vir ons gasvrou nie. Die ligging was goed vir ons doeleindes.

Mooi Bly se terugvoer

Ek het Francois gevra vir terugvoer oor die sterre. Dit is 'n deel van sy antwoord:
Hi Liesbeth, dit gaan goed dankie, en hoop by julle ook. Ek is seker dit was en darem nie net 2 nie! Die skoonmaak dames het ons nie gebruik nie, ons het hulle gevra om nie te kom nie. Die 3/5 wat ek vir netheid gegee het gaan bloot daaroor dat dit nie 5 ster geriewe is nie en mens dit nie moet verwag nie, maar daarom het ek 5/5 vir waarde vir geld gegee. Daar was absoluut niks fout nie.
Die waarskuwing wat jy gegee het om nie goed buite te los nie, laat dit mens net 'n bietjie ongemaklik voel (nie noodwendig onveilig nie). Ek beveel Mooibly ten sterkste aan en sal weer by julle bly vir die regte geleentheid. Hoop dit verduidelik.

Mooi Bly
Bernadette B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette B

Rustige, kalme mooi atmosfeer met 'n besonderse uitsig.

Die atmosfeer wat geskep was, laat jou voel asof jy 100de km weg van ń besige dorp is.

Lizandri B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizandri B

Fantasties, ontspannend en net plain lekker.

Ongelooflike plek, ongelooflike mense en 'n baie baie lekker kuiertjie.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie, dit is altyd lekker om te hoor.

Mooi Bly
Francois J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Lekker gekuier in 'n pragtige setting. Atmosfeer was rustig en die diens puik.

Liesbet, haar seun en haar pa is baie behulpsaam en ook tegemoetkomend, dankie julle.

Kate G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate G

Wonderful.

Accommodation was wonderful. The host was so lovely and accommodating. Beautiful spot.

Christiaan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M

Sommer dadelik tuis gevoel.

Pragtige ligging met die mooiste tuin.

Russell H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell H

Brilliant location, and excellent service.

Lovely garden.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie. Hoop ons sien mekaar een dag weer.

Mooi Bly
Jetske F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

'n Lekker rusplek om voete in die lug 'tuis' te kom na ander verpligtinge in die omgewing.

Die huisie is heerlik ingerig. Knus, met absoluut alles wat nodig is. Wens net dat die hoofslaapkamer net bietjie groter was. Dat die bed en toilet nie so styf bymekaar was nie.

Sorein S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sorein S

Vriendelik verwelkom, pragtige huis en omgewing, rustig, waarde vir geld.

Dit was 'n wonderlike ervaring en die gasvrou, Liesbeth, was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was pragtig en baie netjies. Ons sal vir seker weer gaan kuier, ek moet hierdie pragtige plekkie met my familie deel.

Andrea G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea G

Rustig en baie lekker.

Ons het die plaasatmosfeer en rustigheid baie geniet!

Tanya L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya L

Dit was asemrowend.

Dit was baie mooi. Akkommodasie was great. Waarde vir geld.

Arthur E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur E

Rustig.

Dit is 'n rustige atmosfeer. Hoewel die huise volbespreek was en baie naby aan mekaar kon jy nie agterkom dat dit vol is nie. Enigste is dat als gesluit moet wees en los goed uit jou kar. Maar dit was 'n baie lekker plekkie.

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
Ek glo ons almal droom van 'n Suid-Afrika waar ons deure kan ooplos en jou fiets in die middel van die pad kan los tot more. Ek is liewer versigtig en vra met daardie rede om net alles veilig te hou ook op MooiBly.
Ek sien 3 sterre vir area, ek hoop dis duidelik genoeg op die webtuiste dat MooiBly op 'n plaas is net buitekant Paarl en Wellington. Dit vat jou 6 to 10 minute tot altwee dorpe en die N1. Franschoek en Stellenbosch is 30 tot 35 minutes se ry en Kaapstad en die lughawe, met gewone verkeer, net onder 'n uur.
Groete en mooibly, Liesbeth.

Mooi Bly
Elizabeth (Bettie) B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth (Bettie) B

Mooi lgging, maar warm. Swembad was heerlik.

Ons het lekker gebly, maar dit was net te warm sonder lugversorging. Pragtige omgewing en rustige atmosfeer.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lizanne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lizanne B

Rustige plaas-atmosfeer in 'n rustic cottage, maar let op die kwelpunte.

As gevolg van probleme met 'n bepreking by 'n ander plek moes ons laaste minuut bespreek by die Merlot-kothuis op Mooi Bly. Die kothuis is basies ingerig en bietjie rustic, maar ons kon daarmee saamleef. Die probleem was egter dat die waaier en losstaande lugverkoeler (wat met water werk) nie baie effektief was nie, veral nie as die kothuis heeldag in die Paarl se hitte toegestaan het nie. Ons het dus die nare ondervinding gehad dat 'n dief een aand ingestap het by die oop deur (oop gelos vir bietjie koeler aandlug) terwyl ons binne was en my beursie gesteel het. Dit sou nie gebeur het indien daar 'n veiligheidshek of effektiewe lugverkoeling (sodat ons die deur kon toe hou) was nie. Nog iets om op te let is dat die wifi verskriklik stadig is. Die gasvrou is wel baie vriendelik en bied baie goeie kommunikasie. Sy het ons heeltyd op hoogte gehou van die beurtkrag skedules.

Mooi Bly se terugvoer

Hi Lizanne,
Baie dankie vir die resensie. Wens jy het my laat weet van die waaier, sou dadelik vir jou 'n nuwe een gebring het. Ons het iemand gekry om te kom kyk na die Wi-Fi, ongelukkig was die kabels verkeerdelik gekonnekteer. Baie jammer daaroor.
Ons stel altyd ons gaste in kennis om niks in die kar te los nie en hul deure saans te sluit, ongelukkig bly dit 'n realiteit in Suid-Afrika.
Hoop om julle eendag weer te kan akkommodeer.
Groete, Liesbeth


Mooi Bly
Felicity J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity J

Ek wou 'n rustige, omring met natuur en die geluid van die natuur experience hê. Ek kon al die criteria by Mooi Bly kry. Fantasies.

Word wakker met voëls, die wind deur die bome, die uitsig oor die dam. My dogter en kleinkind het so lekker geswem. In- en uitgaan was glad nie 'n probleem nie.

Bridget W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W

Beautiful, relaxing, gorgeous cottages.

Everything exceeded our expectations. The host is lovely and we wanted for nothing. Stunning farm and the cottages are ideal. Our littles ones loved it. We will definitely be going back.

Mooi Bly se terugvoer

You're more than welcome!

Mooi Bly
Sacha R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sacha R

Fantastiese naweek by Mooi Bly!

Liesbeth en Mooi Bly het ons naweek absoluut wonderlik gemaak! Ons het die Chardonnay huisie vreeslik geniet - die kaggel het sommer heel naweek gebrand. Ons het verlief geraak op Zita en sien sommer uit na die volgende kuiertjie daar!

Laura T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura T

Baie akkommoderend en gasvry.

Gerieflik en lieflike atmosfeer.

Carmen H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Tyd was kort, maar indien ek weer in daardie rigting gaan, sal ek beslis weer daar bly.

'n Pragtige, skoon plekkie. Vriendelike eienaar. Puik diens.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie om altwee my huisies so netjies te los! Dit was n voorreg om julle 8 en Pikkewyn te ontmoet!!

Mooi Bly
Christopher S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher S

We were made felt very welcome since the time we arrived there.

Liesbeth is a wonderful human being who made us feel right at home since the time we arrived. Always checking up on us whether we were still okay, and we shared such a lot. Having long talks. We really enjoyed the privacy and quiet as well. If a friend or family wishes to spend a nice peaceful time together, I recommended Mooi Bly without any reservations.

Manya B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manya B

Beautiful, peaceful stay.

It is a beautiful spot, lovely to have the dogs/cat and other farm animals around. Friendly owners, went out their way for us. We enjoyed the pool and braai facilities.

Faieza W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faieza W

Breathtaking, safe, tranquil, little heaven.

Oh wow this was our second time at Mooi Bly and definitely we are going again. We love the greenery and big garden with all types of beautiful flowers and plants. We enjoy and love the fact that we can go swim and having the pool to ourselves even if there is more guest we are able to keep our distance in the pool and all visitors are so friendly that's the vibe Mooi Bly offers. We love the spacious cottages and we found our favorite cottage, The Merlot, it's at the bottom house right opposite the beautiful clean dam where we have sunrise and sunset from our stoep. Liesbeth, you are truly a remarkable host and businesses lady always visiting and checking if we still enjoying our stay and has everything thank you for making sure we have wood and just a great stay.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie as jy advertensie maak vir Merlot cottage, gaan daar n dag kom dat hy volbespreek is wanneer jy nou net wil kom.

Mooi Bly
Gert M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Die kothuis was skoon netjies en goed toegerus vir my doel.

Mooibly is 'n uitstekende oornagplek vir iemand wat in die Paarl of Wellington iets het om te doen, of sommer net om rustig te wees. Die kothuise is knus, en ons is verwelkom met 'n warm kaggelvuur. Liesbeth was heeltemal bereid om my laat te ontvang, synde ek eers omtrent om 20:30 daar aangekom het. Die volgende oggend was ek verstom om die prag en netheid van die tuine om die kothuise. Die toegangspad was bietjie van 'n uitdaging, maar dit is net 'n paar honderd meter, en uit en uit die moeite werd gewees!

Jowayne A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jowayne A

Het dit baie geniet.

Dit was baie beter as wat ons verwag het. Ons sal definitief weer kom in die toekoms!

Mooi Bly se terugvoer

Hi Jowayne, baie dankie, ek is bly dit was baie beter as wat jy verwag het :) Volgende keer is ek by die huis om jou te verwelkom, tensy jy weer bespreek wanneer ek uit is om wyn te verkoop!!
Groete en MooiBly,
Liesbeth

Mooi Bly
Anelda C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda C

Ongelooflik.

Baie, baie mooi en salig.

John S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Great stay with a very accommodating host, Liesbeth.

We did a two-night stay and as it turned out, the weather was awful with rain and low clouds, so we stayed in the cottage longer than we had planned. The cottage was really good and very comfortable and most of all warm! We will probably go back one day when the weather is better. It's a great base for doing the Swartland wine area.

Colleen W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen W

It was an awesome weekend stay.

The service is great. We felt very welcome & will definitely be visiting again.

Nerina V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina V

Was heerlik, sal dit enige tyd aanbeveel.

Wonderlike plaasatmosfeer. Baie vriendelik en behulpsaam.

Kobie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Rustige omgewing, netjies en skoon.

Fantastiese wegbreek geleentheid. Swembad baie welkom in die hitte. Het honde geselskap terdee geniet!

Jacob G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob G

Lekker op die plaas

Was iets anders as die gewone. Interessante gasvrou

Lise T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise T

Lieflike plek van rus, saam kuier en net wees.

Liesbeth en Erik het ons as hartlik beleef. Die grasdakhuis was heerlik koel al was dit warm buite. Die tuin is lieflik en ideaal vir gesins- of spesiale foto's. Het ook probeer visvang in die dam, niks gevang nie maar twee visse gesien verbyswem. As jy sensitief is vir muggies, tref dan voorsorg.

Anna D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Heerlijk verblijf gehad.

Heerlijke dagen gehad tijdens het verblijf op Mooi Bly. Eigenaresse is erg vriendelijk en behulpzaam. Voor onze jonge kinderen waren alle dieren erg leuk. Smaakvolle wijnen.

Mooi Bly se terugvoer

Heel hartelijk dank. Het was ook leuk jullie hier te hebben. Tot in Oktober.

Mooi Bly
Wendy H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H

Friendly hosts and awesome views and peaceful beautiful place.

The hosts are very friendly. Views are awesome. Very peaceful, safe, place that makes it easy to enjoy and relax. We loved the privacy too of the cottages being so far apart.

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie. Hoop julle kom kuier weer eendag!

Mooi Bly
Brenda F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F

Rustig.

Mooi Bly is naby aan die hospitaal geleë en ideaal vir mense wat besoek by die hospitaal wil aflê en steeds in 'n rustige en veilige omgewing wil bly. 'n Mens ontspan sommer dadelik in die plaas-atmosfeer met die dammetjie en berge as uitsig van die eenheid.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie sien hopenlik vinnig weer, maar dan net vir vakansie!

Mooi Bly
Mario R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario R

Pragtige plaas met groen tuin, voel of mens honderde kilometers van die stad is.

Mooi Bly is 'n pragtige plaas met 'n groot tuin wat met baie liefde omgesien word. Ons stoep het uitgekyk oor die dam en die berge in die verte. Mens sou sweer jy is honderde kilometers van enige groot dorp of stad. Ons het ook gaan draf op die plaas en die gevoel van die natuur om jou is so goed vir die siel. Liesbeth is baie oulik en sy het ons baie tuis laat voel. Ons sal beslis terug wees en dit aanbeveel vir ander mense.

Anca S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anca S

Amazing.

We had a lovely stay at Mooi Bly. It was located close to town and with amazing views. Everything you need was supplied in the cottages. Our hosts Liesbeth and Erik was very friendly and attentive. We had a great time at Mooi Bly.

Mathew V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mathew V

Great accommodation and relaxing environment.

The facility was very enjoyable. Perfect to be away from the city life for a weekend. Great braai and pool facilities. Close to many Paarl wine estates so a well recommended stay for a few days.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Puik akkommodasie en ontspanne omgewing.

Die fasiliteit was baie aangenaam. Ideaal om 'n naweek weg van die stadslewe te geniet. Heerlike braai- en swembadgeriewe. Dit is naby baie Paarl-wynlandgoedere, dus 'n goeie aanbeveling vir 'n paar dae.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hendrik N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N

Vars ervaring.

Puik akkommodasie, met betrokke eienaars wat ons verblyf 'n fees gemaak het.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie, ons hoop ons sien mekaar weer.

Mooi Bly
Ria S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Rustige verblyf op 'n pragtige wynlandgoed.

Geniet rustige veryblyf op die pragtige landgoed. Eric en Liesbeth, eienaars van die wynplaas, is baie gasvry en ons het heerlik daar gekuier. Het al die diere op die plaas ook geniet, veral Karel die kat. Ons kan ook Mooi Plaas se wyn aanbeveel. Slaap gerus oor en geniet hul gasvryheid en heerlike wyn.

Jan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Lekker om weer daar tuis te gaan.

Ons hou van Mooi Bly.

Deveron V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deveron V

Very nice and cosy. Definitely value for money.

We really enjoyed our stay. Will definitely be visiting again.

Mooi Bly se terugvoer

Dit was lekker om jou en inge te ontmoet!
Bly julle het dit geniet!

Mooi Bly
Anneke B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke B

Diefstal is probleem in die nag - alles moet ten alle tye gesluit wees.

Dit vat 'n goeie 20 min om tot in die Paarl te kom so dis effens verder as wat ons gedink het. Pragtige plaas/plot atmosfeer en baie netjies en vriendelik. Die akkommodasie voel asof jy in die wildtuin in 'n kamphuisie is. Waterdruk in storte is uiters swak en maak hare was moeilik. Die veiligheid is 'n probleem en niks kan enige tyd buite gelos of gelaat word nie - persoonlike veiligheid is nie die probleem nie maar wel diefstal. Oor die algemeen het ons lekker gebly, maar ek het bietjie meer vir die prys verwag wat die huisies aan betref - TV beperk.

Duolet W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Duolet W

Aangenaam.

Pragtige omgewing maar netheid van huisies en beddegoed was nie op standaard. Gasvrou het daagliks ons attent gemaak van mense wat steel en dit het jou onrustig gemaak.

Lizelle R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R

Worth it!

We arranged a short get away and booked the same day we arrived. We received great service and a clean unit. They really accommodated us well, and our little infant.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie! Sien vinnig weer.

Mooi Bly
Heidi D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Die ontspannendste wegbreekplekkie ooit.

Gaan beslis weer kom inloer.

Mooi Bly se terugvoer

Julle dames is weer welkom.

Mooi Bly
Mariette F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Ons het al voorheen hier gebly en sal weer.

Mooibly is net wat ons nodig het. Ons kan kosmaak en slaap en kom en gaan soos ons wil en tog is dit so mooi en rustig dat ons party maal sommer net ook hier bly en die mooi omgewing geniet.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie!. Sien weer.

Mooi Bly
Etienne G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G

Gerieflike, rustige plaasatmosfeer, vriendelike, behulpsame eienaars.

Liesbeth en Erik het ons vriendelik ontvang. (Dankie Erik, vir die hulp met die aflaai van die motorfiets!) Ruim, koel grasdakeenhede, wat daagliks gediens word. Swembad vir afkoel, pragtige tuin en rustige plaasatmosfeer, maar slegs sowat 5 km van die naaste supermark af. Het ons uitstekend gepas as 'n basis vanwaar ons die omgewing kon verken. Voorspoed mooi bly!

Armand S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand S

Mooiste omgewing met die lekke-ste rus!

Ongelooflik lekker gebly! As jy wil afskakel is hierdie die plek vir jou! Mooiste sonsondergang!

Hennie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Heerlik in die natuur.

Baie mooi en lekker blyplek op die wyn plaas met baie lekker van Mooibly se eie wyne.

Petro L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L

Snoesige kothuis.

Plekkie is netjies en privaat met eie stoepie en braai-area. Ons het heerlik gebly en sal dit aanbeveel.

Dirk M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk M

Lekker rustig!

Lekker plek om te gaan ontspan met jou familie en vriende in die platteland weg van stadsgeraas.

Deon F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F

Rustig, mooi, lekker en vriendelike mense.

Baie goed geleë, met 'n lieflike plaasatmosfeer en tog naby aan die dorp.

Daniel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Lekker en rustig, aangenaam, geen klagtes, vriendelike eienaars, baie behulpsaam.

Sterk aanbeveel vir 'n heerlike vakansie en verblyf. Baie behulpsaam, alles wat jou verblyf aangenaam maak. Baie sentraal vir rondtoer en interessante plekke te besoek.

Mooi Bly se terugvoer

Baie Dankie!

Mooi Bly
Hanelle F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelle F

Heerlike, ontspanne plaasverblyf in 'n goed ingerigte huisie met alles wat jy kan nodig kry.

Ons het ons verblyf by Mooi Bly werklik baie geniet! Die huisie was pragtig skoon en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gerus en gekuier, en het die rustige plaasomgewing met die perde en die honde baie geniet. Die twee ooruile in die boom buite ons huis was 'n besonderse geskenk!

Mooi Bly se terugvoer

Dankie Hannelle. Ook lekker om te sien hoe julle twee so lekker gestap het met die honde.

Mooi Bly
Mariette S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Sakpas, gerieflik en baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik by Mooi Bly ontvang. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Die huisies is ruim en goed toegerus en gratis hout word elke dag voorsien vir die kaggel asook vir vleisbraai. Sal beslis weer daar gaan bly.

Danie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Dit was baie aangenaam, gasvry ontvang. Sal weer daar tuisgaan.

Sal dit aanbeveel. Dit is baie rustig en privaat.

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie. Julle kan maar enige tyd weer kom.

Mooi Bly
Carl C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl C

Stil en rustige plekkie om te gaan ontspan.

Heerlik gebly. Baie sentrale ligging.

Marinette G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette G

Die beste uitsig en perfek vir lekker rustige aande.

Mooi Bly was absoluut perfek vir ons doeleindes. Alhoewel ek en my kolega laat aande moes inkom na werk, het ons uiters ons verblyf geniet. Vroegoggend met 'n warm koppie koffie kon ons op die stoep sit met 'n asemrowende uitsig oor die dam en plaas. Die eenheid was netjies, skoon en baie ruim. Die gasvrou was baie vriendelik en ons sal beslis terugkom as ons vakansie het om alles weer te beleef. Definitief 'n nuwe gunstelingblyplek!

Herman S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Perfekte plaas-atmosfeer.

Het plaas-omgewing gesoek om te stap en 'recharge' en dit by Mooi Bly gekry.

Mooi Bly se terugvoer

Dankie, hoop ons sien julle weer.

Mooi Bly
Yolandi S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi S

Anders as geadverteer.

Lyk bietjie anders as geadverteer. Ook geen air-cons, Paarl is warm!

Corle V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle V

Dit was 'n heerlike, pragtige en ontspanne kuierplekkie!

Baie dankie vir uitstekende diens! Ons het so lekker gekuier! Dit is absoluut pragtig op die plaas en die Merlot huisie was pikant en oulik! Ons het vuur gemaak en lekker gebroei! Baie dankie! Daar is ook baie om te doen in die omgewing! Die plek sal ons weer sien! Heerlik!

Lena B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lena B

Baie aangenaam en gerieflik.

Ek moet baie eerlik wees, dit was vir ons "disturbing" om die wag te sien rondloop! Ek weet dis vir ons eie veiligheid, maar nie iets wat ek wil "voel" as ek wegbreek nie.

Mooi Bly se terugvoer

Ai foei Lena, baie jammer. As al die mense hulle huisie en motor so mooi sou toemaak as julle maar ongelukkig is daar te veel wat selfone en skootrekenaars sommer buite of by die swembad los, kamera's en handsakke in hulle motors. Dit voel vir my so baie lekker wanneer mense vir my sê ek moet Emmanuel bedank vir sy dienste.
Dankie vir die sterre!

Mooi Bly
Corlene J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene J

Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou by 'n netjiese, pragtige en skoon gastehuis/plaas.

Mooibly was 'n baie lekker ervaring. Ons huisie was baie goed toegerus, netjies en skoon. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en ons sal vir seker weer by Mooibly gaan oornag wanneer ons weer in die Paarl is.

Jean O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean O

Baie gasvrye en akkommoderende eienaars.

Baie gerieflik, stil en goed geleë.

Rob Van Den Bosch R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rob Van Den Bosch R

Basic.

There is a lot of space in the cottage. We had a cottage with 2 bedrooms and a sleeping facility on the first floor. Every day a quick cleaning. Interior is basic. Owners very helpful and friendly.

Trudy B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B

Vreeslik lekker!

Dis 'n moet om daar te bly. Mooi Bly se mense, huisies en landskap is ongelooflik! Ag, ry en gaan bly net daar, die plek se naam sê dit als.

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie Trudy, hoop die olywe was lekker en hoop jou man het darem 1 geprobeer.Groete uit die Boland aan julle, die ander kant Suid Afrika!

Mooi Bly
Irral N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irral N

Lekker!

Sien die sterre.

Celeste R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste R

Lekker wegbreek op 'n pragtige plaas!

Mooi Bly is 'n pragtige plaas met die mooiste uitsig! Die ideale wegbreek van die stad se rumoer. Liesbeth en Erik is regtig sulke wonderlike mense en ons wens julle alle voorspoed toe!

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie Celeste.

Mooi Bly
Gerrie S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Gorgeous back-drop, the bluest skies, the warmest fires, delicious wines - can't think of anything better!

We will hopefully be back and we will recommend Mooi Bly to everyone wanting to go down to the Cape. Close enough for day trips to the V&A Waterfront, the Canalwalk Mall, around the corner of many wine farms - loads to do right on your doorstep.

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie.

Mooi Bly
Riaan V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Baie lekker, rustige en mooi omgewing.

Ons het baie lekker gebly en uitgerus. Die huisie is baie mooi, ruim en goed toegerus. Baie vriendelike gasheer.

Mooi Bly se terugvoer

Baie dankie.

Mooi Bly
Donovan S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S

Dit was fantasies.

Ek sal weer daar kom bly.

Mirandi V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mirandi V

Ons het vir 5 nagte by Mooibly gebly. Goeie afslag gekry.

Ons het heerlik gebly by Mooibly. Elsabeth en Erik is baie vriendelike mense en ons het lekker met hulle gesels. Die chalet is goed toegerus, het 'n heerlike kaggel binne en ook 'n paar panel heaters. Die kamers is bietjie koud na my sin en die komberse bietjie min vir die koue weer wat ons beleef het. Dit was heerlik vir die kleintjies om buite te kon rondhardloop en verken, sonder dat ons die heeltyd moes bekommerd wees oor waar hulle is. Ek sal dit beslis aanbeveel! Vat net 'n warmwatersak of 2 saam as jy in die winter gaan.

Mooi Bly se terugvoer

Ek het genoem dat sy haar eie warm water sakkies moet bring (ek gee dit nie want daar is mense wat daarvan hou om dit onder hulle armpitte te sit, en ander by hulle tone) en as jy nog ‘n kombersie vra, gaan ek dit natuurlik gee :) Maar as jy niks vra nie, kan ek nie weet nie. Sy was ook al in ‘n huisie met 6 beddens en het gese sy kan komberse van die derde slaapkamer vat.

Wil dit maar net noem, dit was baie vriendelike mense. Sy het toe 1 skoen vergeet en ek het al die moeite gedoen om haar vriendin in die dorp op ‘n sekere uur te gaan sien om die skoen terug te gee.


groete,
Liesbeth

PS ek is n belg, probeer maar net in afrikaans te skryf, jammer vir die foute

Mooi Bly
Dennis W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis W

Lovely place, well kept gardens, friendly people.

This was perfect for us. Very convenient for Wellington and the surrounding winelands.

Alet V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Heerlike, rustige plaasopset waar 'n mens lekker kan rus.

Rustige plaasopset waar mens lekker kan rus. Ons het die swembad baie gebruik. Gerieflike verblyf met lekker stoep. Grasdakeenhede is heerlik koel in die somer. Eenhede word daagliks gediens. Baie aangename gasvrou en gasheer.

Anne-mari O - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mari O

Lekker sentraal vir 'n klomp uitstappies en by wynroetes en baie ander toeriste-aantreklikhede.

Heerlik gebly, baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, sal verseker weer by Mooibly gaan bly en dit vir enigeen aanbevee.

Ursula D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula D

Heerlik en baie gasvry.

Liesbet en Eric is baie gasvry en vriendelik.

Hennie G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G

Baie vriendelike ontvangs, netjies en stil.

Die bespreking en betaling en plek was presies wat ons verwag het. Alles het puik verloop, ons is ook voor die tyd goed ingelig oor alles wat daar is en wat ons benodig.

Ronel B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Wat 'n heerlike ondervinding!

Dit is een van die lekkerste ondervindings wat ons in 'n lang tyd gehad het. Gasvrye, vriendelike en bedagsame ontvangs. Die verblyf was heerlik. Die sonsondergang van ons stoep af was ongelooflik. Dankie Eric en Liesbeth vir die heerlike verblyf op julle pragtige plaas.

Anneke D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke D

Peaceful and relaxing with beautiful views.

Very friendly hostess.

Melanie P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

'n Wonderlike wegbreek!

Die warm ontvangs en Liesbeth se toeganklikheid en vriendelikheid het die naweek ekstra spesiaal gemaak. Die natuurskoon en wandelpaadjies op die plaas is asemrowend en ons kon dit terdeë geniet. Ook die skoonmaakpersoneel en sekuriteitswag se persoonlike aanslag en absolute bereidwilligheid om te help met alles wat hulle kon, selfs die verskaffing van hout vir die kaggel, maak van Mooi Bly 'n plek wat ons baie graag weer sal wil besoek.

Elmien O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien O

Heerlik! Mooiste uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Natli R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natli R

Gemaklik groot; gerieflik; lieflike tuin.

Mooi omgewing.

Elsa V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Op die plaas, eenvoudig, rustig, lekker vir die kinders, met plaasdiere en 'n swembad.

Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad, maar steeds bereikbaar naby die besienswaardighede in die Kaap. Dit is lekker om direk met die vriendelike, Belgiese eienaars van 'n plek te kommunikeer. Mooi Bly is nie luukse of gesofistikeerde hotelverblyf nie. Daar is bv. nie juis televisie-opvangs nie. Ek sal dit aanbeveel vir mense wat wil wegkom van die stadsgewoel en net rustigheid en vrede wil ervaar.

Andre J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Vriendelike mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Sien die sterre hieronder.

Magda S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly en lekker gaan stap op die landgoed sonder om heeltyd oor jou skouer te loer. Liesbeth het ons persoonlik kom ontvang en ook weer afgesien. Sy het ook nie beswaar gehad dat vriende van ons by ons kom inloer het nie.

Landi C - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi C

Baie mooi!

Mooi, skoon kothuise met pragtige tuine! Hulle het die oulikste kat wat daagliks kom hallo sê! Baie vriendelike behandeling!

Tharina L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina L

Uitstaande waarde vir geld, pragtige omgewing, vriendelik en gasvry.

Ons was 'n groep van 10 volwassenes, 2 tieners en 2 kleuters. Mooi Bly het uit hul pad gegaan om te verseker dat elke behoefte bevredig word en ons het daar weggegaan met aangename herinnerings. Hoogs aan te beveel! Ons sal beslis weer daarheen gaan. Dankie Liesbeth en jou span!

Estelle M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Baie mooi, rustige en veilige vakansie!

Ek sal definitief vriende aanbeveel om by Mooi Bly te gaan bly, en ons sal beslis ook weer daar gaan kuier. Die eienaars is ongelooflike warm en gasvrye mense. Baie dankie!

Martha B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martha B

'n Pragtige plek en werklik waarde vir jou geld!

Let op dat van die vensters nie reg toeknip nie. Andersins is Mooibly 'n wonderlike en rustige vakansieplek. Ek gee julle 10 uit 10!

Rose B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rose B

Goed.

Daar was baie goggas wat ons as dorpsmense nie gewoond aan was nie.

Bennie S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie S

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbosch-pad, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1feb17f0786789f963afe908016206704d6cd877ebf40a7cefabfbffb649894b795ddb206e2dbd90300d226078b3a2af0e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Kleinbosch Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687358020819 19.021419437671
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang