MooiBerge Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
MooiBerge Selfsorg bied selfsorgverblyf vir 4 gaste, net 9,6 km vanaf Porterville, aan die voet van die Olifantshoekberge.
Dié huis is apart en privaat en het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elke kamer. Daar is n futon in die sitkamer.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, en 'n oond en tweeplaatstoof. Koffie, tee, en melk word met aankoms voorsien.
Gaste kan hul maaltye in die eet area geniet en heerlik ontspan in die woonkamer met sy ingeboude braaiplek. En daar is ook braaigeriewe buite. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kom geniet die stilte en rustigheid van 'n wegbreek weg die stad se geraas. Harde musiek word nie toe gelaat nie.
Gaan wandel gerus deur die koejawelboorde of ry fiets op die plaas.
Let asb. daarop dat 'n grondpad lei tot die plaas. Gaste moet asb. vooraf die instansie kontak in verband met die toestand van die grondpad.
Besienswaardighede en doendinge in die omtrek sluit, Porterville, die Waterval-staproetes en Beaverlac in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nonnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink MooiBerge Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Porterville Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooiberge Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang