Mooihoek Safari's
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kinderdam 1685, Dealesville, 9348, Vrystaat
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Mooihoek Safaris is 6 km vanaf Dealesville op Bultfonteinweg geleë. Hierdie selfsorghuis is in die middel van 'n wildkamp geleë en ideaal om van die gewoel te ontsnap.
Dié huis het slaapplek vir 13 volwassenes, 4 dubbelbeddens en 5 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die sitarea het 'n binnebraai, TV en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Aktiwiteite op die perseel sluit 'n skietbaan, motorfiets- en bergfietsry, visvang en swem in. Gaste kan ook buite 'n kampvuur maak.
Kamer-opset
Leefarea
5 x Enkelbed / Driekwartbed
4 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kinderdam 1685, Dealesville, 9348, Vrystaat
Sien meer verblyf in
Vrystaat- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kinderdam 1685, Dealesville, 9348, Vrystaat