Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooisig 5 Reebok

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 5, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mooisig 5 Reebok is halfpad tussen die kusdorpe Groot-Brakrivier en Klein-Brakrivier in die Reebok-omgewing geleë en bied gehalteverblyf wat perfek is vir 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Dit is binne maklike bereik van Reebokstrand, Kleinbrak se strand en strandmeer, winkels, restaurante en vele meer.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde kamer het 4 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met DStv en WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jannie V
Gesin met tieners
5.0
Ideale plek en ons oorsese kinders wat kom kuier het. Was baie lekker verblyf. Lekker ruim en dankie dat ons worshondjie ook kon saamgaan. Sy het dit ...
Sien meer
Jul 2024
Ashtrica D
Saam met lewensmaat
4.8
Kuier by Moosig 5 Reebok was fantasties. Rustige area, baie veilige omgewing. Baie lekker gebly, sal weer teruggaan. Gasvrou was fantasties, veilige a...
Sien meer
Sep 2024
Des K
Saam met lewensmaat
4.2
Nice place to stay. Nice stay and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Adele S
4.2
Heerlike wegbreek. Lieflike plekkie, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Kon net ontspan - alles was daar, selfs solar krag! 5 min se ry van see, ...
Sien meer
Jan 2023
Arnold K
Gesin met tieners
4.0
Kuier was baie lekker. Ons het baie lekker gebly.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mooisig 5, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooisig 5 Reebok het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 5, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b38f41e4f6d2c63d384d94410a720ebf47241003816a1e1594b271675aaf4af1fdbcab91d4e83b905e646c27315cc90e62f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 5 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.072728611292 22.163406908512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang