Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Mooisig Oornagverblyf

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooisig Oornagverblyf is op die eienaar se perseel in Reebok en is ideaal vir gaste op soek na oornagverblyf op pad na hul vakansiebestemming, aangesien Mooisig Oornagverblyf maklike toegang van die N2 bied.

Hierdie oopplan-eenheid bied verblyf aan 2 volwassenes en 'n kind. Dit het ’n dubbelbed en n slaapbank in een vertrek. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ’n TV in die eenheid met Openview. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring.

Neem asb. kennis dat hierdie eenheid nie n kombuiswasbak of stoof nie. Skottelgoed word daagliks in die huis gewas. Daar is wel ’n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is eetgerei en braai toerusting.

Daar is veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johnathan R
5.0
Very nice. Very nice, very friendly and went out of their way to look after the dogs for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lucius V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese verblyf. Dankie vir 'n skoon en doelmatige verblyfplek. Ons het ons tyd by julle terdeë geniet. Dankie dat Tjokker ook welkom was. J...
Sien meer
Jan 2025
Rodene P
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek. Die mees vriendelikste eienaars. Ek sal vir seker weer teruggaan. Dit is baie rustig en privaat.
Des 2024
Juanita B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspannend. Baie dankie vir die lekker verblyf asook julle vriendelikheid en gasvryheid. Julle plekkie is voorwaar 'n juweel en het alles ...
Sien meer
Nov 2024
Helga L
Gesin met klein kinders
4.8
Netjies, gemaklik, skoon en gaaf. Ek, my man en seun het baie lekker gebly by Tony en Stephanie. Die eenheid is effens knap, maar ons was meestal uit ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tommy En
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooisig Oornagverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Stort- of badstoel
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920f4e219b479271ccce8ffe3e0681921310a0d77693a163a8c71e93f2a1d35879b1f55473a7bed73b9890f037292e8605c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 3 Mooisig Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072522270896 22.163376673871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011