Mooisig Oornagverblyf
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mooisig Oornagverblyf is op die eienaar se eiendom in Reebok geleë en is ideaal vir gaste wat net oornagverblyf benodig op pad na hul bestemming aangesien Mooisig maklike toegang vanaf die N2 bied.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n TV met Openview beskikbaar in die eenheid vir gaste se vermaak. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerders, kabels en afstandbeheer saambring.
Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie kombuisgeriewe het nie, maar die eenheid sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kry veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tommy En
Stephanie ...
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Mooisig Oornagverblyf het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang