Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moon Mountain Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties en asemrowend. Baie lekker gebly. Die plek is asemrowend. Goeie plek vir wegbreek as paartjie. Gasheer en staf was baie goed en vriendelik en het altyd uitgehelp as dit nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Baie dankie vir julle besoek aan Moon Mountain Lodge, dit was 'n plesier om julle by ons te gehad het. Ons glo julle het die res van Namibië ook geniet. Beste groete, MML

Kenneth B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2022

Hierdie lodge het 'n fantastiese uitsig en soveel potensiaal. Dit is ongelukkig duur vir wat mens kry. Basiese goed soos 'n ketel en koffie/tee in nie in die kamers nie en dit skeep baie af teenoor ander tentekampe waarin ons oornag het. Die swembad by huise 2 en 3 staan in die koelte en was baie koud. Die huise se stoeparea is baie gevaarlik met baie handrelings wat te groot openinge het vir kinders. Die handoeke is nie sag nie en die skoonmakers sit nie daagliks badkamer sjampoe en stortseep in badkamers nie. Ons moes ook vra vir gesighandoeke. Die badkamers funksioneer nie goed nie met geen hakke vir handdoeke nie en die stort mors geweldig baie water op die vloer wat 'n groot gemors veroorsaak het. Die stortdeur by kamer 3 maak ook nie toe nie. Die mense in die restaurant is baie vriendelik en die kos was ongelooflik. Die sonsondergang op die restaurant se dek is onvergeetlik en gee mens die wow gevoel.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Hallo Kenneth Baie dankie vir julle terugvoering. Dit is belangrike punte wat ons onder die bestuur se aandag sal bring. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en hoop die res van Namibië is vir julle 'n besonderse ondervinding. Beste groete, Moon Mountain Lodge

Frikkie S
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2019

Asemrowende omgewing. Unieke plek in die berge, lieflike uitsig en vyfster behandeling. Uitstekende voedsel met vriendelike personeel. Wat 'n plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit op reg. Ons hoop om julle weer een dag te sien. Beste wense Moon ML

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2018

Aangename verblyf en diens ervaar. Uitstekende uitsig vanaf chalets met goeie fasiliteite, asook etes van goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frans
Moon Mountain Lodge
Baie dankie vir u terugvoering, besoek ons gerus weer. Groete Moon ML

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die B1, Moon Mountain Plaas, 30 km vanaf Solitaire, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd33a76eef6111460cb2c0a0871fabee429e11d05b822a8bf6c64585d177c90b05f07d03edf8266633f18bf4e905a581db63b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the B1 Moon Mountain Farm 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.101347 15.976132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang